Vorig jaar steeg het aantal asielaanvragen in België met maar liefst 16 procent. Dat blijkt uit de nieuwste cijfers van   het Commissariaat-Generaal voor de Vluchtelingen en de Staatlozen (CGVS). Een jaar geleden stond de teller precies op 15.153 aanvragen. Dat aantal steeg ondertussen tot 17.511 ofwel een stijging met ruim 16 procent.

De asielinstroom wordt in ons land vooral beheerd in plaats van beheerst. Barbara Pas is als fractieleider van van het Vlaams Belang in de kamer dan ook niet verbaasd over deze evolutie.

“De oorzaak van deze beangstigende evolutie is de verderzetting van het lakse asielbeleid zoals we dat al vijf jaar kennen. De ministers zijn zijn hier en daar wel gewijzigd maar het beleid bleef hetzelfde”, verduidelijkt ze aan ReactNieuws.

De toename van het aantal asielaanvragen in ons land is opvallend. De illegale immigratie naar Europa zou volgens officiële cijfers namelijk dalen.

Aantrekkelijke bestemming voor asielzoekers

Barbara Pas: “Ons land blijft dus een aantrekkelijke bestemming voor asielzoekers, wat de meerderheid ook beweert. Onze sociale zekerheid en de hoge erkenningsgraad zijn een van de belangrijkste oorzaken waarom asielzoekers steeds vaker België als favoriete aankomstbestemming verkiezen.”

Het percentage asielaanvragers dat effectief wordt goedgekeurd bedroeg in 2018 net geen 50 procent tegenover 24 procent in Frankrijk. Dat is verrassend genoeg minder dan de helft van bij ons.

Strengere gezinshereniging

Barbara Pas wil niet lijdzaam toekijken zoals de leden van de meerderheidspartijen. Zo blijft ze aandringen op het verstrengen van de wet op de gezinshereniging voor asielzoekers, het drastisch optrekken van het aantal plaatsen in de terugkeercentra en een daadwerkelijke verstrakking van het uitwijzingsbeleid.

Dit nieuws alleen dankzij jouw steun!

Help ons de leugens van de main stream media (MSM) te doorbreken. Geef ons 5 euro – of meer!

€ 5,00

4 reacties op “Aantal asielaanvragen in ons land blijft sterk stijgen”

  1. Afrikaaners/Boere moet nou kies. Kies tussen 3 moontlikhede.
    Ons kan kies om absoluut NIKS te doen nie.
    Doen niks; sê niks; sien niks; en hoor niks.
    Dit is in-elk-geval wat die N.W.O. van ons verwag….om passief te wees en op alles “ja en amen” te sê.
    Die tweede moontlikheid is om te probeer vlug. Maar hoe gaan ons vlug? Die Arabiere en die Moslems vlug oor land, of met rubber bote oor die Middellandse See, na Europa en Brittanje. Die afstande is kort, en kan te voet of per boot gedoen word.
    In die geval van Suid-Afrika, is dit effens moeiliker.
    Ons woon meer as 10 000km van Europa. Ons kan dit nie te voet doen nie; en per skip en per vliegtuig sal nie werk nie. Watter lugredery gaan vir ons gratis vliegkaartjies gee? Watter skeepsredery gaan ons gratis vervoer?
    Meer nog; watter land gaan ons binnelaat? Europa en Brittanje ontvang vlugtelinge met ope arms, mits hulle terroriste en Moslem-gelowiges is. Blanke mense uit Christenlande is nie welkom nie.
    * Dit is die verskil tussen n vlugteling uit Sirië, en n vlugteling uit Suid-Afrika.
    Die derde moontlikheid is om in Suid-Afrika te bly, en te probeer om volksgenote te oortuig om “nader na mekaar” te beweeg.
    Suid-Afrika is ongeveer 1 219 850 vk/km groot. Die getal inwoners is tussen 60 miljoen en 70 miljoen.
    Die 4 miljoen blankes is wyd oor die hele land verspreid. Van Kaapstad tot Musina – ’n afstand van 2 000km – en van Oos-Londen tot by die Gemsbokpark (noord van Upington) – ’n afstand van 850km.
    Dis ’n reuse gebied, en die blankes woon yl verspreid.
    Om enigsins ’n faktor te wees, moet volksgenote liefs naby mekaar woon.
    Volksgenote moet nou aangemoedig word om hul eiendomme te verkoop en nader aan mejaar te koop, om sodoende n meer soliede gemeenskap te vorm.
    Stedelinge en dorpenaars kan dit maklik doen, maar wat nou gemaak as jy groot beesplase besit?
    Indien volksgenote ’n kleiner grondgebied kan beset, sal konsolidasie makliker wees.
    * Van die 3 moontlikhede sal laasgenoemde waarskynlik die maklikste wees, maar dan sal ons almal se samewerking moet kry.
    Pretoria en Kaapstad moet die verste uiterstes wees. Eiendomme wat verder weg gelegen is, moet dan verkoop word, en die gebied tussen die 2 stede moet solied deur volksgenote beset word.

  2. Blankes in Suid-Afrika hoop dat n oorlog betyds afgeweer kan word, en dat n “blanke staat” op die langtermyn tòg moontlik is, want dit het duidelik geword dat wit en swart nooit in vrede in dieselfde land kan bly nie.
    Oud-president Nelson Mandela se “reënboog-nasie” het nog nie gerealiseer nie, en sal ook nooit n werklikheid word nie.
    Mense begin nou al hoe meer glo dat president Donald Trump se “onvriendelike” aanmerking – dat Suid-Afrika ’n “sh*thole country” is – die regte verwysing is, en dat ons land nooit weer sal herstel nie (in-elk-geval nie onder n swart regering nie).
    Die enigste oplossing is dus om n staat te skep waar slegs blankes woon.
    ’n Organisasie met die naam United Liberty Alliance / Verenigde Vryheidsalliansie, is gestig om die westelike helfde van Suid-Afrika van die res van ons land af te stig.
    Dit word “sesessering” genoem.
    Sesessering is wel wettig, en is in die S.A. Grondwet (art.235) opgeneem.
    Dit strook ook met die internasionale wette en is deur die Verenigde Nasies goedgekeur.
    Die proses is al 6 jaar aan die gang, en alle VN vereistes (tot op een na) is reeds nagekom.
    Die VN vereis dat VVA eers n mandaat van die inwoners van Kaapland moet kry om hul gebied onafhanklik van Suid-Afrika te verklaar. Die mandaat moet bestaan uit 50% plus een, of te wel, 2 miljoen JA-stemme.
    Alle minderheidspartye (nie-swartes) neem reeds aan die verkiesing deel. Dit is hoofsaaklik bruinmense en witmense wat Afrikaans as moedertaal gebruik.
    Sodra die 50% plus een stemme bereik is, sal die proses deur die VN voortgesit word.
    Die gebied wat afgestig gaan word, beslaan ongeveer 49% van die westelike gedeelte van die huidige R.S.A. in.
    Stede wat deel van die nuwe republiek gaan wees, is Pretoria; Potchefstroom; Bloemfontein; Port Elizabeth; en Kaapstad.
    Die idee is om n konfederale staat te skep, wat byna soos die Switserse kantonstelsel sal werk.
    Daar sal 8 provinsies en 8 hoofstede wees, waar kultuurgroepe elkeen sy eie sake sal handteer. Kaapstad sal die konfederale hoofstad wees.
    “Dit”, sê Mnr Hein Marx van Mosselbaai, “is die enigste manier om van die Kommunistiese ANC-regering se wanbestuur weg te kom”.
    Mnr Marx is die president van ULA/VVA en woon op Hartenbos naby Mosselbaai.

  3. Die blankes in Suid-Afrika bestaan basies uit 7 groepe.
    1. Diegene wat weier om pad te gee, en bereid is om vir ons land te sterf. Dis die “Bittereinders”.
    2. Diegene wat vir gewone emigrasie kwalifiseer (hulle is onder 40 jaar oud; finansieël sterk; hoog opgelei; hoog in aanvraag; gesond; ’n groot bate vir enige vreemde land; ensovoorts).
    3. Bejaardes (mense wat bo 40 en bo 60 jaar oud is, en nêrens in aanvraag is nie).
    4. Gestremdes (mense wat liggaamlik en geestelik gestrem is, en onbevoeg vir enige werk is).
    5. Armes (mense wat werkloos is, en totaal verarm is, sodat hulle gedeeltelik of totaal van ander mense afhanklik is).
    6. Laaggeskooldes (mense wat geen, of min opleiding in hul lewens ontvang het, en by wie alle basiese vaardighede ontbreek).
    7. Weeskinders (mense wat hul ouers in die “Slow War” verloor het, en wat min of geen familie het om hulle te onderhou nie).
    * Daar is ook ander groepe met ander omstandighede, maar bo-genoemdes is die belangrikste.
    * Niemand kan in die toekoms sien nie, en niemand weet wat in dievolgende 10 jaar gaan gebeur nie, maar alle aanduidings is daar dat n grootskaalse oorlog binne 5 jaar in Suid-Afrika kan uitbreek.
    Meer as 50% van die 4 miljoen blankes in S.A. sal nie instaat wees om te vlug nie. Hulle sal die slagoffers van n wrede oorlog wees.
    Die haat onder swartes teenoor blankes, word elke dag meer. Dit het duidelik geword dat swart en wit nie dieselfde land kan deel nie. Die verskille in kultuur is net té groot.
    Daar is byna géén groei op enige gebied nie. Elke staatsdepartement in S.A. het sedert 1994 agteruit gegaan, en vele is reeds bankrot. President Cyril Ramaphosa het hierdie week aangekondig dat die land nie meer geld het om sy verpligtinge na te kom nie, en hy verplig is om blankes se pensioengeld te gebruik om die land se skuld van meer as 3 triljoen Rand mee te betaal.
    Dit is uiters gevaarlik en kan tot n oorlog lei, sê ekonome.

  4. Aan almal wat direk of indirek met hierdie probleem gemoeid is, my innige meegevoel.
    Ek hoop die probleem word spoedig opgelos, en dat ons vriende in die Laaglande weer een normale lewe kan lei.
    Die ideaal sou wees dat alle vreemdvolkige allochtone die land verlaat, en dat egte stamgenote (soos die Boere-Afrikaaners van Suid-Afrika) toegelaat kan word om na Europa terug te keer.
    Hier woon slegs 4 miljoen blankes in Suid-Afrika. Eenmiljoen daarvan is Engelse, wat n keuse van 5 Engelstalige lande het om heen te gaan (VSA, VK, CANADA, N.Z., en AUSTRALIË).
    Die Boere-Afrikaners sou graag na Europa wou terugkeer. Hulle is slegs 3 miljoen. Hulle is té min om Europa te “oorstroom”. As die huidige groep vreemdvolkige allochtone Europa sou verlaat, sal daar genoeg plek vir 3 miljoen Afrikaaners wees.
    Maar, dit sal waarskynlik nooit gebeur nie. Die N.W.O. sal dit nie toelaat nie.
    Ons belangrikste stamlande is:
    Nederland; België; Luxemburg; Duitsland; Switserland; Oostenryk; Frankryk; Skandinawië; en Skotland.
    Indien ons gelykop onder al ons stamlande verdeel sou word, sal elke land ongeveer 350 000 immigrante uit Suid-Afrika moet akkommodeer.
    * Is dit te veel gevra?
    Ek hoop Vlaams Belang – asook ander regse partye in België – hou dit in gedagte.
    En ek hoop hierdie boodskap kan in die Europese Parlement versprei word.
    Ons, hier in Suid-Afrika, is uw neefs en nichtjes…..ons is bloedverwant….en ons wil van hierdie onbevoegde, wrede, rassistiese, parasitiese, kommunistiese ANC regering weg vlug. Ons sterf in n stadige oorlog (SLOW WAR).

Trending

Ontdek meer van ReactNieuws

Abonneer je nu om meer te lezen en toegang te krijgen tot het volledige archief.

Lees verder

Ontdek meer van ReactNieuws

Abonneer je nu om meer te lezen en toegang te krijgen tot het volledige archief.

Continue reading