Afrikaner nieuws: Verdringing van de Boeren op de arbeidsmarkt in Zuid Afrika

Verdringing van Blanken op de Arbeidsmarkt in Zuid-Afrika

Regstellende aksie (affirmative action) is in praktyk die naam vir ‘n ekonomiese beleid waarvolgens die staat in sekere (of alle) gevalle aan sommige mense voorkeur gee vir poste en ander as kandidate uitsluit. In ekstreme vorme van regstellende aksie kan die regering selfs privaat ondernemings dwing om voorkeur aan bepaalde persone weens hul ras, geslag of seksuele orientasie te gee deur kwotas in te stel. Dit word geregverdig op grond van die opvatting dat die bevoordeelde groepe ‘n bepaalde historiese benadeling ervaar het. Regstellende aksie in Suid-Afrika (ook bekend as Broad Based Black Economic Empowerment) is uniek omdat dit die enigste land ter wereld is waar regstellende aksie teen ‘n minderheidsgroep implimenteer word. Die Suid-Afrikaanse regering definieer Regstellende aksie as ‘n “political process … aimed at change [sic] the imbalances of the past by seeking to substantially transfer and confer ownership, management and control of South Africa’s financial and economic resources to the majority of the citizens.” In Suid-Afrika, soos in die Weste, word regstellende aksie gedryf deur Marxistiese vooronderstellings: 1) Alle realiteit word interpreteer in terme van ‘n ekonomiese magstryd – hoe meer geld daar in ‘n samelewing is, hoe beter gaan dit met daardie samelewing. Kulturele erfenis, die morele staat van die volk, liefde en samehorigheid in die maatskappy, die gesonde funksionering van die gesin, die godsdiens, die ruimte vir die uitlewing van talente, vryhede en verantwoordelikhede, asook die uitlewing van kulturele waardes en regte speel geen rol in hierdie paradigma nie. 2) Dat sosio-ekonomiese gelykheid die hoogste doel van die maatskappy is en dat ongelykhede die bron van alle kwaad is. Die oplossing van sosiale probleme le dus in die uitwissing van ekonomiese ongelykhede. Armoede word dus ‘n siekte is en wat bestry behoort te word soos kanker. 3) Dat ekonomiese ongelykhede ontstaan as gevolg van die onderdrukking van een groep deur ‘n ander.

Al drie vooronderstellings is vals en word gedryf deur die omskepping van jaloesie in ‘n primere deug. Die valsheid van die eerste is voor die hand liggend vir enige nie-Marxis. Wat die tweede en derde betref word in deur die Marxistiese hoofstroom in Suid-Afrika geredeneer dat blanke, heteroseksuele, Christen mans (en tot ‘n groot mate ook vrouens) sedert hul aankoms in Suid-Afrika onderdruk het en dat dit daarom geregverdig is dat swartmense veral, maar ook ander gekleurdes, homoseksuele, vrouens, Moslems ens. voorkeur behandeling kry as dit kom by die arbeidsmark – waar die Marxis die allesomvattende ekonomiese magstryd sien plaasvind. Die simplistiese argument is: blankes het swartes in die verlede onderdruk, swartes het daarom minder geld as blankes, en dit is die rede waarom swartes blanke vrouens en babas verkrag en en blanke mans martel en vermoor. ‘n Program van gelyke geleenthede vir elkeen deug ook nie, want blankes is inherent rassisties en diskrimmineer teen swartes sonder rede (geen Marxis kon nog ooit vir my verduidelik waarom blankes spesifiek sonder rede mense met ‘n swart vel haat en teen hul diskrimmineer en nie mense met byvoorbeeld rooi hare of groen oë nie!). Die Marxistiese paradigma se verwerping van die realiteit van die onegale verspreiding van talente onder die mensdom ten gunste van radikale egalitarisme laat nie toe vir die moontlikheid dat ekonomiese welvaart eerlik en deur eerlike harde werk bekom kan word nie (behalwe natuurlik vir die uitsonderlike gevalle waar dit deur nie-blankes bekom word!)

Nietemin, met hierdie wereldbeskouing word beleide amptelik deur die Suid-Afrikaanse regering implimenteer waarvolgens (om maar net ‘n paar resente voorbeelde te noem) blankes in die justisie bevordering geweier word net op grond van hul ras (klik hier) asook die regering se weiering om verder blanke mans as regters aan te stel (klik hier). Verder word blankes uit poste in die polisiediens gehou word weens hul ras (klik hier), en die Suid-Afrikaanse Lugdiens weier sedert 2013 om enige nuwe manlike blanke aspirant-vlieëniers toe te laat in hul opleidingsprogram (klik hier). Die nasionale tellekommunikasie-netwerk se resente besluit met die besnoeiing van poste blanke mans te teiken uitsluitlik omdat hul blank is (klik hier), asook die 2013 deurgevoerde Employment Equity Bill wat hierdie jaar in werking tree en bepaal dat bedrywe wat 150 of meer mense in diens het, gedwing word om die nasionale rassedemografie op alle vlakke te weerspieel en in effek nie meer as 14 blankes in diens mag neem nie (klik hier) is verder voorbeelde van die blatante diskrimminasie; verder moet bedrywe met minder as 150 werknemers die regionale rassedemografie op laer vlakke en die nasionale demografie op bestuursvlak moet weerspieël. Die absurditeit van hierdie nuwe bepaling word ook duidelik uit die feit dat nie-blanke minderhede ook erg benadeel word deur die nuwe bepalings, bv. in die provinsie Wes Kaap, waar kleurlinge (maluttos, khoisan, maleiers) 49% van die bevolking uitmaak, hulle nie toegelaat word om meer as 9% van bestuursposte (gebaseer op die nasionale demografie) te vul nie. In bv. provinsie Kwa-Zulu Natal, waar Indiase mense meer as 7% van die bevolking uitmaak, is hulle nou alleen geregtig op 2.5% van poste soos gebaseer op die nasionale demografie (klik hier).

In terme van die landbou-industrie, word ‘n voorstel nou op nasionale vlak oorweeg waar blanke boere (sonder vergoeding) 50% van hul boerderye moet afstaan aan swart arbeiders – ‘n regulasie wat selfs liberaliste erken die komersiele landbou in Suid-Afrika soveel skade kan doen, dat dit moontlik tot hongersnood in die land kan lei (klik hier).

Byna 20% van blankes in Suid-Afrika leef nou in ekstreme armoede, deels as gevolg van uitsluiting uit die arbeidsmark (klik hier). Die getal groei jaarliks.

Die ironie van BBBEE is dat dit in die praktyk eintlik maar alleen welvaarende swartes bevoordeel as dit kom by die verkyging van poste en beurse, terwyl in die praktyk beide vele arm swartes en blankes uit die arbeidsmark uitgesluit word – sien die leier van die Christen Afrikaner-party, die Vryheidsfront-Plus se resente verkiesingsonderhoud in die verband: https://www.youtube.com/watch?v=kgFYYtKzep4. Die beleid is onregverdig, gebaseer op valse historiese mites en leuens oor die geskiedenis asook kontra-produktief en nadelig vir al die mense van Suid-Afrika. Soos alle weë van ongeregtigheid, lei dit tot die dood, soos byvoorbeeld bewys uit die vyf mense wat hul lewens verlede jaar verloor in ‘n helikopter-ongeluk weens ‘n onbekwame swart pilot (klik hier), of die drie kinders wat vroeër vanjaar in die dorp Bloemhof gesterf het weens die onbekwaamheid van regstellende munisipale staff om skoon drinkwater te verseker (klik hier).

bij interesse in deze insider berichten zal   ‘Adi’ van www.faithandheritage.com vaker berichten schrijven, wij vernemen het graag!

One comment

Comments are closed.