Schooluitslagen in Zuid-Afrika in twijfel getrokken

madam ancMinister Angie Motshekga, ANC-Minister van Basiese Onderwys in Suid-Afrika, is in die wolke oor die verbetering van 4,3% in die slaagsyfer van matrikulante wat die 2013 eksamen geslaag het. Die slaagsyfer het opgeskuif na 78,2%, en word allerweë as onrealisties beskryf. Kenners in onderwys geledere is dit eens dat dié geweldige “verbetering” op twee moontlikhede kan dui, naamlik makliker vraestelle, en ’n gekook met die merk van antwoordstelle.

Kundiges in die onderwys sê dat enige verbetering in die uitslae wat meer as 2% is, bevraagteken kan word.  Die groei van 4,2% kan daartoe aanleiding gee dat ’n eksterne, onafhanklike oudit aangevra kan word om die uitslae na te gaan. Suid-Afrika het reeds getoon dat daar fout is met sy onderwys waar meting gedoen is.  Die skokkendste was toe dit vasgestel is dat die land tweede laaste gekom het met wiskunde in ’n evaluering van meer as 130 lande.

Die Suid-Afrikaanse Onderwysunie (SAOU) het in ’n verklaring sy twyfel uitgespreek oor die verbetering, gegewe die swak jaarlikse nasionale assessering (ANA’s). SAOU wil weet of dit nie dalk ’n verkiesingsfoefie is om stemme te trek nie.  Kenners wys daarop dat dit baie opvallend is dat die aantal leerlinge in vakke soos wiskunde, wetenskap, rekeningkunde en ekonomie, nie toegeneem het nie, en dat hul punte ook nie verbeter het nie. Sowat 562 100 kandidate het matriek geskryf en slegs 7 778 het bo 80% vir rekeningkunde gekry; 8 217 vir wiskunde; en 5 616 vir fisiese wetenskappe.

Te midde van alles meen die Minister van Onderwys dat daar nou ’n oorweldigende bewys is, dat die land in die liga van die bes presterende stelsels ter wêreld is.

3 comments

  1. De nieuwe zwarte apartheid in Zuid Afrika is het werk van de terrorist Nelson Mandela. Ik bekijk het soms rasneutraal maar dat kan gewoon niet, omdat ook zwarten (negers en hindoestanen ea) vreselijke rassenhaters zijn, en vaak is dit nog in hun hele geloof en cultuur ingebed. Hierover weet ik veel, omdat ikzelf een (bruine) hindoestaanse man ben en door hindoestanen en negers altijd al gediscrimineerd ben omdat ik te Hollands en te ‘blank’ ben in hen ogen. Als zij mij zo haten en discrimineren, dan moet de rassenhaat jegens een echte ‘witmens’ toch logischerwijs vele malen groter zijn.

    Nee, ik schrijf het al jarenlang: ‘zwart racisme bestaat echt’, stop de linkse politieke correctheid in de bezette Europese gebieden en laat het grondrecht zegevieren van het echte inheemse Europese volk. Wat is Nederland zonder echte Nederlanders over 20 jaar?

    Nelson Mandela voerde dus zijn eigen zwarte apartheid in na zijn vrijlating en hierom is er nog steeds apartheid in Zuid Afrika en er is dus niet veel veranderd. Ook in gekleurde landen zoals Suriname is er apartheid en in mijn geboorteland worden nu hindoestanen kapot gediscrimineerd door de negers die daar de politieke en militaire macht in handen hebben, dus verloederd dit land nog meer nu.

    dewanand

  2. Blanke studente vind dit al hoe meer moeilik om by enige universiteit vir ‘n graad in Medies in te skryf.
    Blanke studente moet bewys kan lewer dat hulle 80% of meer op skool behaal het, voordat hulle hoegenaamd vir toelating gekeur kan word. Gekleurde studente moet 70% in Matriek behaal het, en swart studente slegs 60%.
    Aangesien Suid-Afrika so ‘n geweldige groot tekort aan dokters het, lyk dit of daardie 60% toelatingsvereistes ook nie altyd gehandhaaf word nie. Solank ‘n kandidaat se huidskleur swart is, word hy/sy orals aanvaar.
    Die aantal hospitale wat elke jaar moet sluit, is ‘n bewys daarvan. Hospitale se voorrade, soos linne, medisyne, en duur toerusting wat gesteel word, hoë higiëniese standaarde wat daal, rekeninge wat nie betaal word nie, dokters wat nie betaal word nie (om maar net ‘n paar te noem) is bewyse van Suid-Afrika se “ongelykhede” in die verkeerde rigting.

  3. Minister Motshekga was glo “woedend” toe sy die reaksie van blanke onderwyspersoneel gehoor het.
    Blanke ouers is al seker vir 2 dekades al erg bekommerd oor ons land se onderwys, en kla dat Suid-Afrikaanse toekennings – soos ons onderwys-sertifikate, en universiteitsgrade – nie meer deur oorsese universiteite erken word nie.
    Een ouer, wat sy kind na ‘n skool in Londen gestuur het, moes noodgedwonge sy kind na Suid-Afrika terug laat kom het, omdat die Britse Onderwysdepartement, nie Suid-Afrika se Junior Sertifikaat wou erken nie.
    Universiteite soos dié van Stellenbosch, Kaapstad, Johannesburg (en nog enkele ander voormalige blanke Universiteite) word steeds in die buiteland erken, maar is sodanig besig om te verswart, en derhalwe in standaarde te daal, dat hul toekoms ook nou bevraagteken word.

Comments are closed.