Schotland in de laatste rechte lijn naar onafhankelijkheid!

Vanavond speelt de nationale voetbalploeg van Schotland tegen één of ander ploegske ergens in een onbenullig land. Interessanter is de totstandkoming van een akkoord tussen de Schotse minister-president Alex Salmond en de eerste minister David Cameron over een referendum in 2014 met de vraag of Schotland het Verenigd Koninkrijk moet verlaten.

Sinds 1707 is Schotland een deel van het Verenigd Koninkrijk en had het geen eigen parlement meer tot 1998, zij het met zeer beperkte bevoegdheden. Net zoals de Noord-Ieren en ook wij, de Vlamingen, strijden vele Schotten reeds decennialang voor de onafhankelijkheid van hun land. In tegenstelling tot vele Noord-Ierse rebellen verliep die strijd in Schotland eerder vreedzaam.

Het referendum dat zal plaatsvinden in de herfst van 2014 zal bepalend zijn voor die onafhankelijkheid. Opmerkelijk is dat ook 16- en 17-jarigen mogen meestemmen. Er werd afgesproken in het akkoord dat – wat de uitslag ook zal zijn – beide regeringen constructief zullen samenwerken voor de belangen van het Schotse volk.

Confederalisme (N-VA) of onafhankelijkheid (Vlaams Belang)… laten we hopen dat ook voor Vlaanderen 2014 bepalend zal zijn!

One comment

  1. Voeg die Afrikanervolk van Suid-Afrika hierby in.
    Sedert 1652 strewe die blankes van Noordwes-Europese afkoms in Suid-Afrika na vryheid, maar elke keer is daar ‘n “mag” wat ons van ons vryheid beroof.
    Ons eerste “vyand” was die VOC (Vereenigd Oostindische Compagne), met sy onwrikbare en ongenaakbare beleid, wat sy eie onderdane aan Kaap De Goede Hoop met ‘n ystervuis regeer het.
    Daarna was dit Groot Brittanje wat van die Europese immigrante in Suid-Afrika Britse onderdane wou maak. Alles wat Afrikaans was, wou die Britte vernietig. Oor ‘n tydperk van sowat 100 jaar het die Afrikaners (destyds Vryburgers, Voortrekkers, Trekkers, en Boere genoem) 7 republieke tot stand gebring, en elke keer het Groot Brittanje dit tot niet verklaar. Ook die Afrikaanse taal is deur Brittanje verag en misken.
    Die afgelope 200 jaar is die swart inheemse bevolkings sodanig deur die Engelse teen die Afrikaner/Boerevolk opgesweep, dat daar ‘n onherstelbare vyandskap teen die goedgeaarde Europese immigrante ontwikkel het.
    In die 2 vryheidsoorloë teen Brittanje het die Afrikaner 25% van sy bevolking – wat as ‘n genocide beskryf kan word – verloor. En, sedert 1994, toe die swart Marxis – Nelson Mandela – die regering in Suid-Afrika oorgeneem het, is sowat 70 000 van die 5-miljoen blankes (waarvan die meerderheid Afrikaners is) deur swartes vermoor. Dit is, volgens Genocide Whatch International, ook genocide.
    Toe die Europeërs in die 17de eeu na Kaap de Goede Hoop gekom het, was die land leeg en woes, sonder enige infrastruktuur. In 1961, toe die Republiek van Suid-Afrika tot stand gekom het, was Suid-Afrika ‘n eerstewereldland. Vandag (in die jaar 2012) is Suid-Afrika weer ‘n derdewereldland, want ‘n groot deel van die infrastruktuur is in die afgelope 18 jaar van “democracy” vernietig.
    Om bogenoemde redes eis die blankes van Suid-Afrika ook hul onafhanklikheid. Alhoewel Suid-Afrika 11 amptlike tale het, en alhoewel Afrikaans die 3de grootste taal is, en alhoewel Engels die c8ste grootste taal is, word Afrikaans deur vriend en vyand misken, en Engels (in vele opsigte) as enigste amptelike taal gehandhaaf.
    Saam met die Skotte, Vlaminge en Cathalone, eis ons ‘n deel van ons land op waar ons onafhanklik kan word. Suid-Afrika is ‘n groot land (1 219 080 vk/km), groot genoeg vir almal wat hier woon (sowat 60-miljoen). Ons, die Afrikaner/Boerevolk, is tans net 3-miljoen. Ons eis ‘n deel van die land waar ons onsself kan regeer. ‘n Gebied so groot soos Nederland, of selfs so groot soos België, sal vir ons groot genoeg wees.

Comments are closed.