Het witkruismonument in Zuid-Afrika tegen de plaasmoorde

Terwijl de vroeger zo luidruchtige anti-apartheidslobby nu de andere kant op kijkt gaat in Zuid-Afrika de genocide tegen blanke boeren elke dag verder.  Ten noorden van Pretoria, tussen Potgietersrust en Pietersburg, is het indrukwekkende ‘witkruismonument’ ontstaan.  Duizenden witte kruisen gedenken de slachtoffers van de gruwelijke racistische ‘plaasmoorde’, de golf van anti-blanke moorden op boerderijen.  Ik vroeg aan de verantwoordelijke, de heer Johan Willemse, wat meer toelichting, en ontving het volgende antwoord; Voor ons Vlamingen is het Afrikaans, mits enige inspanning, perfect leesbaar en begrijpelijk.‘ Vanaf 1992 het die Regering van die Dag begin swig voor die internasionale aanslag en begin 1994 het ‘n komunisties-gesinde swart bevrydingsorganisasie, die A.N.C. die politieke beheer oor Suid-Afrika oorgeneem. 

Sedert die Bevrydingsorganisasies, wat in wese terroriste was wat militêr teen ‘n algemeen erkende Staat in ‘n gewapende stryd betrokke was, in 1992 ontban is, het hulle voortgegaan om die landelike gemeenskap, die voedselvoorsieners van Suider-Afrika, op eg terroristiese wyse te teiken (viseren). Die metode waarop plaasaanvalle gevoer word is in der waarheid opgestel deur die eerste swart president van Suid-Afrika, mnr Nelson Mandela. Dit is tydens die Rivoniaverhoor waartydens hy lewenslange tronkstraf opgelê is, as bewysstuk, in sy eie handskrif, voorgehou. Tot nou toe het hy hierdie opdrag nog nooit teruggetrek nie.

Plaasaanvalle het toenemend die leefwyse van die landelike gemeenskap ontwrig, tot so mate dat meeste kommersiële boere vandag moet optree asof hulle in ‘n staat van oorlog verkeer. Gewapende wagte op plase is geen uitsondering nie. Boere beweeg dikwels gewapend, nie net op die plaas nie (niet alleen op de boerderij), maar ook as hulle die dorpe besoek om inkopies te doen of vergaderings by te woon. Baie boere (vele boeren) weier om saans die plaas te verlaat aangesien dit te gevaarlik raak.

Op 16 Junie 2004 het nagenoeg 300 lede van die gemeenskap vergader en sowat 1600 wit metaalkruise is aan die hange van Ysterberg geplant. Die oorgrote deel van die kruise, 1200, is met voorbedagte rade in die vorm van ‘n kruis aangebring. Sowat twintig rooi kruise aan die bokant van die groot kruis is ter nagedagtenis aan ongevalle vanuit die omgewing. Die oorblywende 400 kruise is aan die hange van die rante langs die kruis geplant.

Dr. Neels Roelofse, lekeprediker en kriminoloog aan die Univerditeit van Limpopo, en sy eggenote Rina, het die inisiatief geneem om hierdie projek aan te voer. Jaarliks op 16 Junie sou die gemeenskap meewerk om die Monument te restoureer en nuwe kruise aan te bring. Dit het egter net vir een jaar gerealiseer.

Beskikbare befondsing het aanvanklik die aanbring van 1100 kruise toegelaat. Aanvullende kruise is later bygevoeg. Die beplanning is dat nuwe kruise deurlopend opgerig word totdat alle aangetekende sterftes verantwoord is. Daarna sal jaarlikse aanvullings gemaak word, soos die omstandighede noodsaak. Akkurate statistiek is nie geredelik beskikbaar nie, aangesien selfs die S.A. Polisiediens nie amptelik telling hou van Plaasaanvalle en Plaasmoorde nie. Die statistiek wat ons gebruik word van verskeie Webwerwe verkry wat bygehou word. Ook die Tabita-organisasie, wat oorlewendes van plaasaanvalle moreel en andersins bystaan, beskik oor omvattende statistiek. Die boek “Treurgrond” wat Kraal Uitgewers vir dr. Dirk Herman en genl. Chris Van Zyl uitgebring het, is ook van groot waarde. 

Die kruise teen die berghang is almal van staal gemaak en weeg sewe kilogram stuk. Daar is reeds bykans veertien ton staal op die hange van Ysterberg ingeslaan op ‘n stuk grond wat aanvanklik deur die destydse plaaseienaar, mnr. Stephan van der Walt, vir hierdie doel beskikbaar gestel is. Stephan het intussen die plaas verkoop en die openbare belangstelling en instandhouding het terselfdertyd getaan. Gedurende 2010 het verskillende organisasies en groepe gepoog om weer hierdie monument in ere te stel. Die chaotiese toestroming van belangstellendes het die grondeienaars, Lenette Trust, genoodsaak om alle toegang te beperk. Daar is toe kontraktueel bepaal dat die Voorsitter van die Pietersburg-Doornkraal Geloftefeesmaatskappy as die skakel tussen die Grondeienaar en die Breër Gemeenskap sal dien. Verder is ook bepaal dat die Saterdag op of na 31 Mei jaarliks as die restourasie~, aanvullings~ en eerbetoondag sal geld en dat pogings aangewend moet word om die Monument as Gedenkwaardigheid te verklaar.

Die Direksie sal graag ‘n Komitee tot stand bring wat as direksiekomitee van die Maatskappy die beheer oor hierdie monument sal oorneem. Ons beoog landswye betrokkenheid, hoofsaaklik vanuit die landbougemeenskap en jeugorganisasies. Daar word voorsien dat die komitee se beplanning en vergaderings grootliks elektronies volvoer  sal word.

  

Die Witkruismonument is opgerig met drie punte wat die bestaansreg daarvan regverdig, te wete:

Hierdie duisende wit staalkruise is ter gedagtenis aan diegene wat die afgelope bykans twee dekades as gevolg van plaasaanvalle, die lewe gelaat het, en steeds in ‘n vlaag van moord wat al as Volksmoord beskryf is, uitgewis word;

 dit is ‘n sigbare teken aan die toeris, binne- sowel as buitelands, van die ongevraagde menseslagting en gewelddadige aanslag op ons landbougemeenskap wat hier te lande plaasvind en waardeur ons voedselproduksie en landelike stabiliteit dramaties negatief bedreig word;

 hierdie monument herinner ons waar ons hulp en troos te vinde is. Waar mensehande nie meer kan troos nie, waar mensewoorde te kort skiet, daar vind Suid-Afrikaners, in besonder die naasbestaandes van die wrede plaasaanvalle, troos en berusting in die Drie-enige God; by Jesus wat vir ons oortredinge aan die kruis gesterf het, maar weer opgewek is en tot in ewigheid tot ons troos en heil lewe.

 (Wegbeschrijving voor bezoekers) 

Vanaf Pietersburg ry mens met die Ou Potgietersrust-pad tot kort voor Ysterberg, waar die Geyser-pad regs uitdraai.

Vanaf die Suide ry mens tot by die Nyl-Tolhek en hou links na Potgietersrust (Mokopane). Ry deur Potgietersrust (Polokwane) en hou op die ou-pad (nie terug na die tolpad by die Zebietiela tolhek nie). Sodra oor die nek by Ysterberg gery is, kry u die Geyser-pad wat links uitdraai.

Een kilometer verder is die veekrale van die Halls aan die linkerkant en hul werf se uitdraai regs. Hulle verleen toestemming en hou ook die sleutel vir toegang tydens besoeke dwarsdeur die jaar.

 (Jaarlijkse herdenking)

Saterdag 2 Junie 2012 is die vasgestelde datum waarop vanjaar se aanvullin, restourasie en eerbetoon weer by die Monument sal plaasvind. Opslagboompies sal uitgepa word, kruise wat deur wildsbokke en bobejane omgestamp is sal weer regop in die grond ingeslaan word en kruise wat verweerd voorkom sal opnuut geverg word. Naasbestaandes kan kranse plaas by die aambord “PLAASMOORDE” wat bo tee die rantjie aangebring is en nuwe kruise sal geplant word vir diegene wat gesterf het asook om die totaal aan te vul tot die einddoel om vir elke sterfgeval ‘n kruis alhier te plaas. Teen huidige staalpryse sal die aanvulling bykans ‘n halfmiljoen rand kos.

(Steun) 

Om kostes te bestry of kruise te bestel, kan donateurs fondse inbetaal in die Geloftefeesmaatskappy se rekening:

Pietersburg-Doornkraal Geloftefees,  ABSA Spaarrekening, Rekening nommer 91 0570 2241, Pietersburg-tak

 

Ons hier in Suid-Afrika, die Afrikanervolk, waardeer besonder die steun wat ons uit ons stamlande ontvang. Sonder God se genade en u steun veg ons ‘n verlore stryd ter oorlewing in hierdie gedeelde Vaderland van ons.

Om kortliks direk op u vrae te antwoord:-

Die Witkruismonument is ‘n projek uit die gemeenskap vir die gemeenskap. Dit is opgerig met fondse wat gewerf is vanuit die gemeenskap, op ‘n stuk grond wat deur ‘n plaaseienaar beskikbaar gestel is. Die huidige eienaar is positief teenoor die projek en het hom kontraktueel verbind dat die projek as Gemeenskapsprojek kan voortbestaan.

Ons sal egter graag die nodige fondse verkry om die grond as ‘n servituut te koop sodat dit nie deur grondvervreemding onder gemeenskapsbeheer uit geneem kan word nie.

Die Geloftefeesmaatskappy is ‘n nie-winsgewende maatskappy wat die Doorkraal Geloftefeesterrein besit. Dit is ‘n historiese stuk grond waar ons o.a. die Gelofte van Van Riebeeck van 6 April 1654 herdenk om die dag jaarliks as ‘n dankdag deur te bring vir al die weldade wat ons van God ontvang; so ook die Gelofte van Danskraal van 16 Desember 1838 waar die Voortrekkers as Christene teen die heidense magte van Dingaan te staan gekom het en na die oorwinning kon voortgaan om Suider-Afrika te beskaafd, te ontwikkel en te Kersten. Kontraktueel is hierdie Maatskappy in beheer van die Witkruismonument.

Die A.N.C. is sekerlik nie gelukkig met hierdie simbool van Christenskap nie, maar kan ook nie daarteen optree nie aangesien dit binne wetlike voorskrifte (soos deur die ANC-bewind opgestel) opgerig is en as sulks bestuur word. SAHRA, [South African Heritage Resources Agency] die Owerheid se afdeling wat met nasionale erfenisse, monumente en plekke van belang handel, het ondergetekende ook versoek om voort te gaan en die Monument te bestuur, hoewel hulle geen bydrae van Owerheids-kant wil bewillig nie.

 

4 comments

  1. Ek blameer die ANC regering vir die plaasmoorde, want hulle monde is gesnoer! Brittanje en Amerika met hulle “Economic Hitmen” wat hulle hierheen stuur om bedrog en korrupsie te pleeg, is ook aandadig daaraan. Die Britte en Amerikaners wil net geld kom maak hier by ons met hul besighede.

  2. Eindelijk eens een ander geluid , wel jammer dat er zo weinig aandacht aan deze Plaasmoorden gegeven wordt , maar ook begrijpelijk als MEN in zo een Eeuwig Rode maatschappij en Media voorziening MOET leven ! ik hoop dat julli doorgaan met iedereen deze smerigheden en de LINKSE cover Up te demonstreren eeh TONEN ….de meerderheid van de mensen hebben niet eens door dat zij maximale slachtoffers zijn van een gerichte en benepen STASI cultuur …als bevrijden en voor de VRIJHEID Van Meningsuiting …zogenaamd wil zijn , beledigend en intimiderend daar zijn onze Socialistiese c.q.Communisten worden door Amerika en Rusland gesteund en FRANSEN , Spanjaarden , Grieken …allemaal landen die ook NU in Europa , de rekening aan de andere Kapitalisten voorleggen …..vreemd dat NIemand deze constatering nog gemaakt heeft , sterkte gij onafhankelijken en dank !

  3. Het is steeds de bedoeling geweest van de linkse en loge mafia’s, met daar achter de illuminati banksters mafia’s van the city en wallstreet om de kommunistische terreur organisatie ANC aan de macht te brengen. Dit had niets te zien met de apartheid. Ik verwijs naar de teksten op de website van Henry Makow, vermeld in mijn reaktie dd. 24/08/2012 op de tekst : “Zuid Afrika breekt met neutrale opstelling-Israel boos”. In één van deze teksten is ook duidelijk vermeld wie er de werkelijke macht in handen heeft in Zuid Afrika. Het uitmoorden van de boeren, het gaat hier in feite om de midden klasse, is één der voornaamste doelstellingen van deze mafia’s. Ook in het westen wordt deze middenklasse op alle mogelijke manieren belaagd. Dit doet geen afbreuk aan het feit dat deze linkse en logemafia’s ondertussen wel schurftig parasiteren op deze middenklasse.
    Ze liggen dan ook niet wakker van enkele duizenden vermoorde blanke boeren. Dit geldt ten andere ook in het westen voor alle geobsedeerden van de multiculturele mesthopen, nuttige idioten, pseudo-intellectuelen en politieke prostitués allerhande. Als ze al geen problemen hebben met de 120 à 150 miljoen doden van het kommunisme en soortgenoten, hoe zouden ze dan problemen kunnen hebben met enkele duizenden blanke boeren. Inzake het aantal doden van het kommunisme gaan we niet moeilijk doen over 30 miljoen, een detail…, weliswaar een niet strafbaar detail, want er zijn ook strafbare details. Met doodzwijgen van deze plaasmoorden wordt eens te meer bewezen dat de geobsedeerden van de mensenrechten in het westen, een zootje gepatenteerde leugenaars en bedriegers zijn, met een verborgen agenda, en politieke psychopaten van het gevaarlijkste soort.

Comments are closed.