Veel Vlamingen zullen er wel niet naar luisteren, naar Radio VivaCité en dat is maar goed ook. Radio VivaCité is een openbaar radiostation dat wordt beheerd door de RTBF en is zowat het equivalent van Radio2 in Vlaanderen.

Dat RTBF zowat een succursale is van de Parti Socialiste, is een understatement. Even ter herinnering voor mensen die het zouden vergeten zijn: bij het overlijden van Marie-Rose Morel in 2011 wist deze zender het volgende te vertellen: “Haar kanker heeft wellicht gediend om haar extreemrechtse ideeën te versterken… 2.500 mensen bijeen om een extreemrechtse ster te herdenken. In Wallonië zou dat ondenkbaar zijn.
Hoe laag kan men vallen, dames en heren van de Franstalige staatsomroep?

Vergeleken met RTBF kan men – met een beetje goede wil – de VRT een objectieve zender noemen. Nu misbruikt het extreemlinkse clubje van de ‘Boulevard Auguste Reyers’ D-Day om de Vlamingen – hun sponsors – zwaar te beledigen:

75 jaar en 364 dagen geleden hebben de Amerikanen hebben ons uit de stront gehaald. Tien dagen geleden hebben de Vlamingen ons er opnieuw in geduwd.”

Maar eigenlijk bewijzen ze ons daarmee een dienst. Het wordt met de dag duidelijker dat samenleven met die ondankbare profiteurs uit Wallonië, zo goed als onmogelijk wordt. Het stemgedrag van 26 mei heeft dat nog maar eens duidelijk gemaakt.

Jules Destrée indachtig: “Sire vous régnez sur 2 peuples. Il y a en Belgique des Wallons et des Flamands, il n’y a pas de Belges.” Met andere woorden: laat ons scheiden, dan hoeft u niet meer in de ‘stront’ te zitten

Dit nieuws alleen dankzij jouw steun!

Help ons de leugens van de main stream media (MSM) te doorbreken. Geef ons 5 euro – of meer!

€ 5,00

7 reacties op “RTBF-presentator: “75 jaar geleden haalden Amerikanen ons uit de stront, 10 dagen geleden hebben de Vlamingen ons er opnieuw ingeduwd…””

  1. Waarom leer mense nie uit die foute van gister, en van die foute van ander mense???
    Ek het groot simpatie (empatie) met ons stamgenote in België. Ons, hier in Zuid-Afrika, ervaar soortgelyke probleme. Daar is altyd mense wat aan ander niks gun nie. Dit noem ’n mens SELFSUGTIGHEID. Daarmee saam loop geldgierigheid en eersug.

    Ek hoop dat daar verandering sal kom. Onafhanklikheid vir Wallonië en Vlaanderland; maar ook vir die bykans 20 kultuurgroepe in Zuid-Afrika.

    Olie en water meng nie! Onassimileerbare volke mag nie dieselfde land met mekaar deel nie. Soort soek soort. Bring almal wat bymekaar hoort, bymekaar. België het gelukkig die voordeel dat julle – tot ’n groot mate – reeds geskei is, maar wat staan ons in Zuid-Afrika te doen, waar 20 groepe byna volledig geïntegreerd is?

    Die Franssprekendes woon in die suide. So ook die handvol Duitsprekendes. In die noorde in die Nederlandssprekendes, en in Brussel……wel, die “Toring van Babel”, of “Sodom en Gomorra”. Jullie zijn reeds gesegregeerd.

    In Zuid-Afrika veg ons nie net teen vreemdvolkige vyande nie, maar volksgenote veg teen mekaar omdat ons nie oor ’n presiese, afgebakende, grondgebied beskik nie. Ons land is 1 219 850 vk/km groot; hier is 9 provinsies; en honderde distrikte en munisipaliteite. Sowat 60 – 70 miljoen mense DEEL DIESELFDE LAND.

    1. Die jongste kultuurgroep is die sowat eenmiljoen Chinese, met hul eie, unieke maniere en gebruike. Geen Europeër kan met die Chinese kultuur meng nie. Dit is soos olie en water.

    2. Die ander “groep” is die legale en illegale mense uit Afrika. Hoeveel tale hulle praat, weet ek nie, maar hulle kom van elkeen van die 50 state in Afrika. ’n Toring van Babel. Hulle versamel in ons land se 5 grootste Metropole: Pretoria, Johannesburg, Durban, Port Elizabeth, en Kaapstad. Hul bydraes tot Suid-Afrika se reeds hoë misdaadsyfers is groot. Suid-Afrika is onder die wêreld se 3 mees misdadige lande, met moord. roof, verkragting en korrupsie die hoogste ter wereld.

    3. Die derde groep is die Indiërs, Bangladesjies, Pakistanies, en ander Asiërs en Oosterlinge. Die Indiërs woon reeds meer as 100 jaar in Suid-Afrika, en vorm deel van die bevolkings in KwaZoeloe-Natal en Gauteng. Die meeste Bangladesjies woon in die Vrystaat, en het eers onlangs – soos die Chinese – na ons land gekom. Misdaad onder hierdie groepe is relatief laag, en is nie so ’n groot probleem as die swart stamme nie.

    4. Suid-Afrika het sowat 2-miljoen Moslems. Een van die kleinste Moslembevolkings in die wereld, maar genoeg om oor bekommerd te wees. Die Moslems kom orals in ons land voor, maar die grootste konsentrasies van Moslems is in die Metropoles (Kaapstad, Durban, en Johannesburg).

    5. Die Engelssprekende blankes woon al 200 jaar in Suid-Afrika en tel sowat 1,2 miljoen. Hulle kan as die “Wallone” van Suid-Afrika beskou word. Na 200 is daar steeds wrywing tussen Engelse en Boere-Afrikaners. Die Engelse weier om toegewings te maak, en beskou hulself as verhewe bo die Afrikaners. Ons sal hulle as ons bure kan verdra, maar nie as mede bewoners van dieselfde land nie.

    6. Boere en Afrikaners vorm saam slegs sowat 2,7 miljoen van Suid-Afrika se bewoners, nadat ons in die jare 1980 – 1990 byna 4 miljoen was. ’n Onbekende getal van ons mense is vermoor. Ek sê “onbekend”, omdat die land se Kommunistiese regering weier om statistiek bekend te maak wat die blankes nadelig raak. Dit kan enigiets tussen 50 000 en 100 000 wees. As gevolg van hierdie moorde, asook swak regering, het 900 000 volksgenote die land verlaat.
    * Die verskil tussen “Boere” en “Afrikaners” is ideologies, en nie biologies nie. Ons DNA is een en dieselfde. Maar die Boere verwys na Afrikaners as “Cape Dutch”, en die Afrikaners verwys na die Boere as “ontevrede volksgenote”. Dis ’n broedertwis wat ons nie kan bekostig nie.

    7. Die bruinmense van Suid-Afrika tel 5 miljoen, en bestaal ook uit verskillende kultuurgroepe. Hier is afstammelinge van ingevoerde slawe, wat uit swartes, Maleisiërs, Indoniesiërs, Indiërs, en ander oosterse kulture bestaan het. ’n Klein persentasie van hulle is Moslems. Heel weinig, indien enige, van plaaslike bewoners was ooit slawe. Slawe is deur die VOC en Brittanje na Suid-Afrika gebring. Ons hedendaagse Afrikaners het geen skuld aan slawerny gehad nie.
    Die sogenaamde Kaapse Kleurlinge van vandag, is ’n mengsel van verskillende kultuurgroepe – hoofsaaklik afstammelinge van ingevoerde slawe, asook plaaslike Khoi-San – en is 95% Afrikaanssprekend.
    Die Khoi-San bestaan ook uit verskillende stamme en kultuurgroepe, elk met hul eie oorspronklike moedertaal, maar is vandag Afrikaanssprekend.
    Die bruinmense word deur die huidige swart ANC-regering as “stemvee” gebruik, net soos wat die linkse partye in Europa van “vlugtelinge” gebruik maak om vir hulle te stem. Wanneer dit die ANC pas, kry bruinmense die status van swartes, en wanneer dit die regering nie pas nie, word bruinmense in dieselfde groep as die blankes gereken.
    Die Khoi-San woon reeds meer as 20 000 jaar in Suid-Afrika, en is strenggesproke die oerinwoners, maar swartes beweer hulle was eerste in Suid-Afrika.

    8. Die meeste mense – plaaslik en oorsee – beskou Suid-Afrika se bevolking as “een meerderheid swartes, wat deur ’n minderheid blankes onderdruk word”.
    Dit is egter nie sò eenvoudig nie. Sowat 90% van Suid-Afrika se 60 miljoen inwoners het ’n swart huidskleur, en 10% is nie swart nie, maar dit maak nie van ons land ’n land met ’n Swart/Wit-probleem nie.
    Die nagenoeg 40 – 50 miljoen mense met ’n swart huidskleur, bestaan uit verskeie stamme, tale en kulture.
    Van al die stamme is die Zoeloes die grootste, met sowat 10 miljoen lede. Selfs die Zoeloes, wat as ’n “hegte eenheid” beskou word, praat ’n verskeidenheid van dialekte.
    Die Xhosas is die tweede grootste, en hulle bestaan ook uit verskillende dialekte en kulture.
    Dan is daar die Tswanas en die Sothos, wat byna met die Vlaminge en Afrikaners vergelyk kan word. Sommige Tswanas en Sothos verstaan mekaar goed, maar ander weer minder goed, of gladnie.
    Daar is ook Vendas, Ndebeles, Swazi’s, en ander kleiner stamme, elkeen met sy sub-groepe, tale en kulture. Die stamme en tale is ook soms aan die bewoners van ons buurlande verwand, soos Mosambiek, Zimbabwe, Botswana, Lesotho, Swaziland, en Namibië.

    Die wereld verwag van ons – die Boere-Afrikanervolk – om met die ander te integreer, en een “happy nation” te word. Dis nie so maklik nie, want jy kan nie ghries, olie, diesel, petrol, lampolie en water met mekaar meng, en dink alle engins moet daarmee loop nie.

    Wat is nou so moeilik daaraan om die groot lande in kleiner eenhede te verdeel, en om dan aan elkeen sy eie, onafhanklike staat te gee?

    Die Boere-Afrikanervolk het die grootste ekonomiese en intellektuele bydrae tot die ontwikkeling van Suider Afrika gelewer, en verdien dus om die grootste grondgebied te kry, maar ons is bereid om op ’n veel kleiner stukkie aarde as die swart volke van Suid-Afrika te gaan woon. Al waarin ons belangstel, is: Vryheid; Vrede; Veiligheid; Voorspoed; en Vooruitgang!

  2. marc van kerckhoven

    Tout à fait….le cas de le dire, nous les Flamands, on vous emmerdes…
    d’ailleurs nous n’avons pas le choix…..mais si vous vous regardez tous les matins dans votre miroir et essayez de réfléchir un peu il est grand temps de vous lever le cul, car vous resterez dans la merde aussi longtemps que vous vôtez la gauche et que la droite n’a rien à dire dans cette belle région du sûd de ce pays de cons.
    Il est vrai aussi que vous avez choisisun coq comme emblème…le seul oiseau qui contunu à chanter les pattes dans la merde! Stuur dat zo maar door aan die sukkelaars…..en dat crapuul van Deborsu erbij…

    mvg
    marc van kerckhoven

  3. Frank Van berlaer

    Bevrijd door Amerikanen, die zelf nog in een gesegrereerd land leefden…..een categorie erger dan het VB dus, me dunkt..maar ja, dit presentatortje van niks kent weinig van geschiedenis denk ik. Tijd voor onafhankelijkheid, een kat een kat noemen, dus spreek niet van confederalisme aub.

  4. Geldtransfertkraan

    Weer ene die “in de hand bijt die voedt” als Wallonistanse “stank voor dank” ! Draai de Vlaamse geldtransfertkraan naar het Reservaat Wallonistan dicht, laat Wallonistan tricoloor verrekken. Onze vermeende “barmhartigheid” getuigt van gedweeë, onderdanige naieviteit.

  5. Het zijn alleen de profiteurs die zo reageren, Walen of Vlaming , bay de way mijn vrouw is half waals en ik en zij hebben op Vlaams belang gestemd

    1. Anatole Anatomie

      “Half Waals” ? De bovenste of de onderste helft ?

  6. Wat een bull shit dit statement. Handig om eerst goed je huiswerk te doen voordat je onzin uitkraamt.

Trending

Ontdek meer van ReactNieuws

Abonneer je nu om meer te lezen en toegang te krijgen tot het volledige archief.

Lees verder

Ontdek meer van ReactNieuws

Abonneer je nu om meer te lezen en toegang te krijgen tot het volledige archief.

Continue reading