Dit jaar zijn er parlementsverkiezingen in Zuid-Afrika, maar deze zullen mijns inziens geen enkele positieve verandering te weeg brengen. Het is kiezen tussen vele kwaden in het kwadraat. Naar verwachting zal het communistische ANC voor de zoveelste keer op rij als grote overwinnaar uit de bus komen en deze zal dan naar verwachting een nieuwe president mogen aanwijzen die het huidige staatshoofd Ramaphosa zal vervangen.

Er zijn Afrikaners die tegen beter weten denken dat als ze hun stem uitbrengen voor de Demokratiese Alliansie of VF Plus, een ommekeer kunnen brengen in de sedert 1994 voortdurende malaise, maar helaas is dit een utopie. De Afrikaner Volksparty heeft alvast haar leden opgeroepen thuis te blijven en vele Afrikaners hebben al te kennen gegeven dit te zullen doen.

De reden voor dit advies is dat de partij het huidige ANC-regime als onwettig ziet, omdat het er alleen kon komen toen president De Klerk in 1994 vóór het zogenoemde systeem van machtsverdeling de Afrikaners had verzekerd dát het alleen om zo’n verdeling zou gaan. Er zou een nieuwe regering van nationale eenheid komen waarin het ANC zou worden opgenomen en waarin de Nationale Partij een vetorecht zou krijgen om de belangen van de blanke minderheid te kunnen waarborgen. Dat veto is er nooit gekomen.

Dit nieuws alleen dankzij jouw steun!

Help ons de leugens van de main stream media (MSM) te doorbreken. Geef ons 5 euro – of meer!

€ 5,00

7 reacties op “Op handen zijnde verkiezingen in Zuid-Afrika, veel Afrikaners stemmen niet”

  1. Sommige volksgenote (veral die leiersfigure) neem my dit kwalik dat ek so baie met buitelanders “heul”. Hulle sê:”Ons kan self ons eie heil uitwerk, jy het nie nodig om in die buiteland om hulp te bedel nie!”
    Dis nou juis waar die probleem lê:”Ons kan self ons eie heil uitwerk!” Daardie “ons” doen niks! Hulle doen niks en sê niks!
    Hulle is soos die beeld van die 4 ape:”Sien niks; hoor niks; sê niks; en doen niks!”
    Terwyl volksgenote teen ’n gemiddeld van 2 mense per dag deur barbare vermoor word; terwyl vroue en jong meisies (tussen die ouderdomme van 6 maande en 92 jaar) daagliks deur barbare verkrag word; terwyl volksgenote maandeliks ontvoer word; terwyl volksgenote maandeliks hul werk verloor; terwyl volksgenote maandeliks hul wonings (weens wanbetaling) verloor; terwyl volksgenote daagliks verarm; terwyl volksgenote elke aand honger gaan slaap; is daar parlementariërs wat heerlik op die raadsaal se groen kussings sit en lag vir mekaar se grappies.
    Volksgenote wag reeds 25 jaar op vryheid. Vryheid wat hulle waarskynlik nooit weer sal ken nie. Daar word daagliks deur die volk gesoebat:”Gee vir ons vryheid!”
    Na 25 jaar van sogenaamde “demokrasie”, weet vryheidsoekende volksgenote nog steeds nie waar die vryheidsgebied is nie. “Lê dit binne die RSA, of lê dit elders in Afrika, of lê dit in ’n oorsese land?”
    Volksgenote is erg verdeeld oor verskeie onderwerpe. Oud-president Jacob Zuma het gespot:”Wie is die Afrikanervolk? Waar is jul vaderland? Waar is jul volkstaat? Julle is nêrens ’n meerderheid nie! Julle is ’n klein minderheidsvolkie wat geen tuisland in Afrika het nie, want julle is net tydelik hier. Wanneer vertrek julle terug na Holland?”
    In die lig daarvan, behoort Afrikaners op te gestaan het en vir Zuma gesê het:”Ons het ’n tuisland in Afrika, en ons gaan dit neem, beset en bewoon!”
    Dit het egter nie gebeur nie. Ons land se totale oppervlakte is 1 219 850 vk/km. Dit is 40 keer so groot soos België. Hier is 9 provinsies, 52 distrikte, 278 munisipaliteite, en duisende dorpe, stede, en gehuggies in Suid-Afrika. In elke distrik woon daar volksgenote (geïntegreerd tussen hordes vyandige swart Afrikane). Wanneer daar oor ’n vryheidsgebied gepraat word, sê die meeste volksgenote:”Ons bly net hier! Ons trek nêrens heen nie!” Die kanse dat ons ’n eie, geografiese, onafhanklike vryheidsgebied vir volksgenote sal kry, is dus uiters klein.
    Afrikaners wil nie saamstaan nie. “Elkeen vir homself, en die duiwel vir die res!”
    * Die ellende onder volksgenote is groot, al wil die selfsugtige leiers dit nie erken nie. Hulle gee gladnie om dat mede-volksgenote daagliks vermoor en daagliks verarmde mense word nie.
    Die beste wat ek kan doen, is om te skryf. Ek skryf elke dag van my lewe. Of dit help, weet ek nie. En of ons volk gaan oorleef, weet ek ook nie. Die agteruitgang is enorm!
    Ons laaste – en grootste – ramp tot dusver, is die agteruitgang van ons elektrisiteitsvoorsiener – ESKOM. Die land staar ’n algehele verduistering in die gesig. Elke dag word die tydperk van elektrisiteitloosheid in Suid-Afrika groter. Dit het by een uur per dag begin, en dit trek nou al by 7 ure. ’n Algehele “black out” word binne weke verwag.
    Swak bestuur; korrupsie; onbekwaamheid; diefstal; en vele ander probleme, word as redes vir die agteruitgang aangegee. Rusland sou 10 kernkragsentrales in ons land teen meer as een triljoen Rand aanlê, maar Suid-Afrika – wat eens op ’n tyd die wêreld se 20ste rykste land was – is so te sê bankrot! Die “George Sorosses” van die wêreld het gewen. Hulle het gekry wat hulle wou hê. ’n Land, en ten minste een volk (die Afrikanervolk) is vernietig.
    Dit alles, het ons tedanke aan ONKUNDE, LEUENS, ONBETROKKENHEID, en SELFSUGTIGHEID.

  2. Geagte vriende (mede-volksgenote; Vlamingen; Nederlanders; en ander Afrikaner-vriende),
    Oor al die eeue en dekades was en bly LEUGENS en ONKUNDE ons grootste vyand.
    Met Jan van Riebeeck se aankoms in 1652 in Tafelbaai, is daar veel gelogen. Dit het aangehou en nog nooit gestop nie. In die VOIC (Vereenigd Oost Indiesche Compagne) se tyd is daar gelieg; in die Britse tydperk is daar gelieg; in die apartheid-era is daar gelieg; en nou in die sogenaamde “demokratiese era” word daar daagliks gelieg.
    U, die leser, sal dus nie weet wat werklik “100% die waarheid” is nie.
    Maar, ek verheug my dat daar forums soos hierdie is waarop ek (en ander volksgenote) aan u ’n boodskap kan bring wat “uit die hart kom”.
    Ek het vir 20 jaar lank ’n rubriek in “’t Scheldt” van Mnr Bert Murrath – Nieuws Uit Zuid-Afrika – behartig; asook in “Angeltjes” van Mnr Ray De Bouvre.
    Dit was een van die hoogtepunte in my lewe, om te kon sien dat Vlamingen waardering vir vmy werk het. Vandag is my omstandighede effens moeilik, en kan ek nie meer dieselfde geesdrif en inspanning in my stokperdjie (hobby) steek nie.
    Maar daardie 20 jaar was die moeite werd.
    Dit het my net weereens tot die besef gebring dat mens nooit moet swyg wanneer jy die waarheid ken nie.
    Wat sò ironies is; Die Afrikaner-Boerevolk is afstammelinge van Protestantse voorouers – mense wat téén onregte geprotesteer het – maar in die 21ste eeu het ons swygers geword. Ons protesteer nie meer nie; ons is soos skape wat ter slagting gelei word, maar ons aanvaar alles gelate!
    My geslag, asook die geslag na my (diegene wat tussen 1948 en 1998 gebore is), is deur Marxistiese breinspoeling lamgelê. Daar is geen veggees meer oor nie. Selfs ons pragtige taal – Afrikaans – word daagliks vermink. Op radio; op televisie; in publikasies; in gesprekke; word ons taal geminag – deur ons vyande, maar ook deur Afrikaanssprekende volksgenote.
    Die Boere-Afrikanervolk was nog nooit so verdeeld soos vandag nie, en nog nooit was ons volk se passief nie. Die skok wat verraad veroorsaak het, was té groot. Die laaste wit politieke leier in Afrika – Frikkie W. de Klerk – het sy eie volk (blykbaar op advies van George Soros) vir die wolwe gevoer. En elke keer wanneer hy op televisie verskyn, sê hy:”Ek sal dit weer doen!”
    Die Voortrekkerleier – Piet Retief – het in die jaar 1838 die fout gemaak om met barbare oor grond te gaan onderhandel. Hy en al sy manskappe is deur die Zoeloes vermoor.
    In 1992, 154 jare later, gaan F W de Klerk en herhaal die fout wat Piet Retief in 1838 gemaak het. Jy kan ’n Afrikaan nie vertrou nie. Waar dit in 1838 slegs om ’n paar (70 ?) Boere se lewens gegaan het, gaan dit nou om die uitwissing van ’n totale volk van 4 miljoen mense!
    * Ek weet ongelukkig nie waarin ons vriende in Europa belangstel nie. Ek weet ook nie wat hul kennis van Suid-Afrika en die Boere-Afrikaners is nie. Daarom versoek ek lesers om aan my vrae te stel. Ek sal reageer op enige vraag wat ek kan beantwoord.
    Nou moet ek erken: Dis nie net Europeërs wat min oor Suid-Afrika weet nie; Afrikaners weet nog minder wat in Europa aangaan. Weens die kulturele boikot deur Nederland en België – as teenvoeter vir ons land se apartheidsbeleid – het ons 3 lande groot skade gely.
    Nederlands word nie meer as vak in ons skole aangebied nie, en op universiteit is dit ook maar van ’n lae standaard. Die geskiedenis wat ons (ek) op skool geleer het, was “deur die bril van die Engelse en Amerikaners” geskryf. Van “trots Europese herkoms” was daar geen sprake nie. Vandag pluk ons volk die wrange vrugte daarvan. Die jeug wil liewer graag Engels praat, en weet alles van die VSA wat hulle daagliks op televisie sien, maar van ons stamlande weet ons mense (jeug en middeljariges) heel weinig.
    Daar is ’n grappie wat deesdae vertel word.
    Seun vra sy moeder: “Ma, waar kom die Afrikaner oorspronklik vandaan, want die swartes sê hulle, wat swartmense is, was eerste in Suid-Afrika?”
    Moeder: “Nee my kind, ek weet nie. Gaan vra jou pa!”
    Seun:”Pa, waar kom ons vandaan?”
    Vader:”Nee my kind, ek weet nie. Vra vir ouma!”
    Seun:”Ouma, waar kom die Afrikaners oorspronklik vandaan?”
    Ouma:”Nee my kind, ouma weet gladnie, vra vir oupa!”
    Seun:”Oupa, waar kom ons vandaan?”
    Oupa:”Nee my kind, oupa weet gladnie, maar ek dink ons kom van Amerika!”
    * As ’n volk nie sy eie geskiedenis ken nie, is dit gevaarlik!

  3. Die meeste Nederlanders en Vlamingen weet natuurlik wat ’n “Boere-Afrikaner” is, en is my verduideliking slegs gerig op diegene wat ons nie so goed ken nie.
    Ons samestelling in Suid-Afrika is ongeveer 30% Nederlands; 30% Duits; en 30% Frans.Daar was ook immigrante uit Skotland, Skandinawië, en ander Duitstalige en Engelstalige lande. Daar is selfs Portugese en Italiaanse bloed in ons are.
    Maar, die oorweldigende invloed van stamlande kom van Nedereland en Duitsland. Wanneer ’n mens ’n grondige studie van ons taal – Afrikaans – maak, word dit duidelik dat Nederlands en Duits die hoofrolle in ons geliefde moedertaal speel.
    Vanaf die tweede eeu (1700) het Europeërs in Suid-Afrika met mekaar ondertrou en een volk geword. Ons is ewe trots op ons Hugenote-herkoms as ons Dietse herkoms. Die VOC in Amsterdam het die Franse Hugenote in Suid-Afrika verbied om die Franse taal en kultuur te bevorder. So het ons voorouers hul taal verloor. Frans word feitlik nooit meer gehoor nie, maar die streng Calvinisme wat onder die Hugenote geheers het, is steeds stewig onder Afrikaanstaliges gevestig. Ook die groot meerderheid van bruin (Kleurling) Suid-Afrikaners is Calviniste en trots op hul taal Afrikaans.
    Daar is natuurlik verskillende variasies van Afrikaans. Kleurlinge, Kaaplanders, Namibiërs, Transvalers, en ander dele van Suid-Afrika, praat Afrikaans verskillend. Die letters A, E, O, UI, Y, word verskillend uitgespreek, net soos wat Surinamers, Nederlanders en Vlaminge nie 100% dieselfde uitspraak het nie.
    Dit is om genoemde redes dat volksgenote dit – onder meer – moeilik vind om te weet waar hul toekoms lê.
    Regerings van stamlande weier om ons daar toe te laat. Of ons nou wil emigreer of nie, dit is deesdae feitlik onmoontlik vir ’n Boere-Afrikaaner om na enige van ons stamlande te verhuis. Of dit vir bruinmense en swartmense makliker is, weet ek nie, maar as jy kan bewys dat jy 30% of 60% of 80% Nederlander is, waarom word toegang tot jou stamland geweier (indien dit jou begeerte is om na jou stamland terug te keer?).
    Die meeste stamgenote ken niemand in die buiteland nie, en wil hoegenaamd nie na ’n oorsese bestemming verhuis nie. Maar wat doen jy as jy uit jou geboorteland verdryf word, of met die dood gedreig word?
    Volksgenote is deur kommunistiese wetgewing in Suid-Afrika sodanig verarm, dat hulle as “armblankes” geklassifiseer word. Daardie groot, sterk en gesonde middelklas van die jare 1970 tot 1980, wat ons in Suid-Afrika geken het, bestaan nie meer nie. Sowat eenmiljoen volksgenote gaan slaap snags met leë mage, omdat hulle minder as een maaltyd per dag geniet. Sowat 600 000 volksgenote is dakloos, of deel huise met vreemdelinge, omdat hulle nie meer hul eie huise kan bekostig nie.
    Sowat 600 000 volksgenote woon in plakkerskampe (sloppenwijke), omdat hulle nie meer hul huishuur kan betaal nie.
    Die Marxistiese ANC-regering sorg (deur wetgewing) dat volksgenote gereeld hul werk verloor. Verhoogde pryse vir brandstof en kruideniersware veroorsaak verdere armoede.
    Na die verkiesing op 8 Mei 2019, wil die ANC volksgenote verder verarm deur die konfiskering van grond, landbouplase, huise, en ander eiendomme van die volk.
    Sulke drastiese stappe sal noodwendig tot ’n volskaalse oorlog lei. En wie gaan die grootste verloorders wees?
    Rykmense, geleerde mense, en jongmense onder 40 jaar, kan die land verlaat en na oorsese bestemmings vlug, maar wat van die armes, gestremdes, siekes, bejaardes, en ander wat nie kwalifiseer nie? Seker maklik 3-miljoen blankes behoort tot laasgenoemde groep.
    Dit is maklik om te beweer dat “ons vir ons vaderland in die oorlog sal moet veg”, maar hoe veg eenmiljoen bejaardes en siekes en gestremdes, teen ’n oormag van 50-miljoen barbare?

  4. Aangesien die blankes (maar veral die Boere-Afrikaners) so geweldig verdeeld is, het ek gehoop dat volksgenote in hul honderd-duisende by die VVK (Volkstaat-verkiesingskommissie) sou registreer, maar slegs 40 000 het by die eerste verkiesing in 2011 registreer. Dis onbekend hoeveel geregistreerde lede die VVK nou (op 27:02:2019) het, maar dit lyk nie of ons die 100 000-merk al bereik het nie.
    In 1992 se referendum het byna 2-miljoen blankes JA vir F W de Klerk se “onderhandelings” gestem. Die NEE-stemmers was “amptelik” sowat 600 000, maar vriend en vyand het die uitslag betwis. Die een groep het gesê die NEE-stemmers het gewen, die ander het gesê die NEE-stemme was minder as 100 000.
    Feit bly staan: Niemand weet werklik hoeveel vryheidsoekende volksgenote daar in Suid-Afrika woon nie.
    Sedert 1990 het meer as eenmiljoen Suid-Afrikaners (van alle rasse) die land verlaat. Daarvan is glo 900 000 volksgenote. Die meeste van hulle sal nooit weer na hul geboorteland terugkeer nie.
    * Maar, om die onsekerheid van die getal vryheidsoekende volksgenote uit die weg te ruim, sal volksgenote aan ’n nuwe referendum MOET deelneem. Die registrasie by die VVK was ’n ideale geleentheid vir regse volksgenote om hulself te bewys, maar hulle het nie van die geleentheid gebruik gemaak nie. Om dus nou te beweer dat die regses die meerderheid van die volk verteenwoordig, sou onverantwoordelik wees, want daar is geen bewyse daarvoor nie.
    Die enigste manier om dit te bewys, is om by die VVK te registreer. Die komende verkiesing van die OVK (Onafhanklike Verkiesingskommissie) kan slegs aantoon hoeveel stemme die verskillende partye, wat daaraan deelgeneem het, gekry het. Maar die regses se getalle sal steeds onbekend bly. Dit is baie jammer!
    * Van die partye wat deur blankes ondersteun word, is: DA; VF+; FN; en NKP. Die 3 grootste swart partye is: ANC; EFF; en BLF.
    Daar is tans sowat 4-miljoen blankes in Suid-Afrika; 5-miljoen Kleurlinge; 2-miljoen Indiërs; 1 miljoen Chinese; en seker 50-miljoen swartes (wat uit tientalle stamme bestaan).
    Om dus te beweer dat die blankes die swartes KAN klop, is totaal absurd. Maar, indien alle blankes (of dan alle volksgenote) een party kan ondersteun (hetsy of hulle gaan stem of nie gaan stem), sal dit aan die wêreld toon dat ons volk vry en onafhanklik wil wees.

    1. Dank U wel Peter voor Uw twee bovenstaande getuigenissen;
      zo begreep ik iets meer van de voor mij (en andere Vlamingen) moeilijk te begrijpen situatie in Zuid-Afrika.
      (Ik ben er nooit geweest.)

  5. Het stemadvies van de Afrikaner Volkspartij is fout maar begrijpelijk om de even simpele als jammerlijke reden dat de Afrikaners, zoals al zo vaak in hun bewogen geschiedenis, in 1994 door hun eigen voormannen bedrogen zijn. Wat in het artikel wordt bestempeld als machtsverdeling wordt bestempeld, was geen verdeling, maar een MACHTSOVERNAME. Dat was trouwens van in het begin de bedoeling van Mandela en de huidige president Ramaphosa. Dat staat nog altijd zwart (…) op wit gedrukt in mijn boek ‘Zuid-Afrika: volk naar de ondergang’, dat reeds in het jaar 1991 is uitgegeven bij de verdwenen uitgeverij De Nederlanden. Onder mijn Afrikaner vrienden zijn de patriotten legio die F.W. de Klerk ronduit ‘die grootste verraaier uit ons geskiedenis’ noemen. En toch, Afrikaner vrienden, en toch… niet gaan kiezen is een stem aan het corrupte ANC en de communistgen geven.

  6. En hier sit ek in Suid-Afrika. My grootouers van Denemarke. Ek is hier gebore en ek kan nie terugkeer nie. Hulle wil my nie hier hê nie. Ek is tussen die duiwel en die diep blou see !

Trending

Ontdek meer van ReactNieuws

Abonneer je nu om meer te lezen en toegang te krijgen tot het volledige archief.

Lees verder

Ontdek meer van ReactNieuws

Abonneer je nu om meer te lezen en toegang te krijgen tot het volledige archief.

Continue reading