Op handen zijnde verkiezingen in Zuid-Afrika, veel Afrikaners stemmen niet

Dit jaar zijn er parlementsverkiezingen in Zuid-Afrika, maar deze zullen mijns inziens geen enkele positieve verandering te weeg brengen. Het is kiezen tussen vele kwaden in het kwadraat. Naar verwachting zal het communistische ANC voor de zoveelste keer op rij als grote overwinnaar uit de bus komen en deze zal dan naar verwachting een nieuwe president mogen aanwijzen die het huidige staatshoofd Ramaphosa zal vervangen.

Er zijn Afrikaners die tegen beter weten denken dat als ze hun stem uitbrengen voor de Demokratiese Alliansie of VF Plus, een ommekeer kunnen brengen in de sedert 1994 voortdurende malaise, maar helaas is dit een utopie. De Afrikaner Volksparty heeft alvast haar leden opgeroepen thuis te blijven en vele Afrikaners hebben al te kennen gegeven dit te zullen doen.

De reden voor dit advies is dat de partij het huidige ANC-regime als onwettig ziet, omdat het er alleen kon komen toen president De Klerk in 1994 vóór het zogenoemde systeem van machtsverdeling de Afrikaners had verzekerd dát het alleen om zo’n verdeling zou gaan. Er zou een nieuwe regering van nationale eenheid komen waarin het ANC zou worden opgenomen en waarin de Nationale Partij een vetorecht zou krijgen om de belangen van de blanke minderheid te kunnen waarborgen. Dat veto is er nooit gekomen.

4 comments

  1. Die meeste Nederlanders en Vlamingen weet natuurlik wat ’n “Boere-Afrikaner” is, en is my verduideliking slegs gerig op diegene wat ons nie so goed ken nie.
    Ons samestelling in Suid-Afrika is ongeveer 30% Nederlands; 30% Duits; en 30% Frans.Daar was ook immigrante uit Skotland, Skandinawië, en ander Duitstalige en Engelstalige lande. Daar is selfs Portugese en Italiaanse bloed in ons are.
    Maar, die oorweldigende invloed van stamlande kom van Nedereland en Duitsland. Wanneer ’n mens ’n grondige studie van ons taal – Afrikaans – maak, word dit duidelik dat Nederlands en Duits die hoofrolle in ons geliefde moedertaal speel.
    Vanaf die tweede eeu (1700) het Europeërs in Suid-Afrika met mekaar ondertrou en een volk geword. Ons is ewe trots op ons Hugenote-herkoms as ons Dietse herkoms. Die VOC in Amsterdam het die Franse Hugenote in Suid-Afrika verbied om die Franse taal en kultuur te bevorder. So het ons voorouers hul taal verloor. Frans word feitlik nooit meer gehoor nie, maar die streng Calvinisme wat onder die Hugenote geheers het, is steeds stewig onder Afrikaanstaliges gevestig. Ook die groot meerderheid van bruin (Kleurling) Suid-Afrikaners is Calviniste en trots op hul taal Afrikaans.
    Daar is natuurlik verskillende variasies van Afrikaans. Kleurlinge, Kaaplanders, Namibiërs, Transvalers, en ander dele van Suid-Afrika, praat Afrikaans verskillend. Die letters A, E, O, UI, Y, word verskillend uitgespreek, net soos wat Surinamers, Nederlanders en Vlaminge nie 100% dieselfde uitspraak het nie.
    Dit is om genoemde redes dat volksgenote dit – onder meer – moeilik vind om te weet waar hul toekoms lê.
    Regerings van stamlande weier om ons daar toe te laat. Of ons nou wil emigreer of nie, dit is deesdae feitlik onmoontlik vir ’n Boere-Afrikaaner om na enige van ons stamlande te verhuis. Of dit vir bruinmense en swartmense makliker is, weet ek nie, maar as jy kan bewys dat jy 30% of 60% of 80% Nederlander is, waarom word toegang tot jou stamland geweier (indien dit jou begeerte is om na jou stamland terug te keer?).
    Die meeste stamgenote ken niemand in die buiteland nie, en wil hoegenaamd nie na ’n oorsese bestemming verhuis nie. Maar wat doen jy as jy uit jou geboorteland verdryf word, of met die dood gedreig word?
    Volksgenote is deur kommunistiese wetgewing in Suid-Afrika sodanig verarm, dat hulle as “armblankes” geklassifiseer word. Daardie groot, sterk en gesonde middelklas van die jare 1970 tot 1980, wat ons in Suid-Afrika geken het, bestaan nie meer nie. Sowat eenmiljoen volksgenote gaan slaap snags met leë mage, omdat hulle minder as een maaltyd per dag geniet. Sowat 600 000 volksgenote is dakloos, of deel huise met vreemdelinge, omdat hulle nie meer hul eie huise kan bekostig nie.
    Sowat 600 000 volksgenote woon in plakkerskampe (sloppenwijke), omdat hulle nie meer hul huishuur kan betaal nie.
    Die Marxistiese ANC-regering sorg (deur wetgewing) dat volksgenote gereeld hul werk verloor. Verhoogde pryse vir brandstof en kruideniersware veroorsaak verdere armoede.
    Na die verkiesing op 8 Mei 2019, wil die ANC volksgenote verder verarm deur die konfiskering van grond, landbouplase, huise, en ander eiendomme van die volk.
    Sulke drastiese stappe sal noodwendig tot ’n volskaalse oorlog lei. En wie gaan die grootste verloorders wees?
    Rykmense, geleerde mense, en jongmense onder 40 jaar, kan die land verlaat en na oorsese bestemmings vlug, maar wat van die armes, gestremdes, siekes, bejaardes, en ander wat nie kwalifiseer nie? Seker maklik 3-miljoen blankes behoort tot laasgenoemde groep.
    Dit is maklik om te beweer dat “ons vir ons vaderland in die oorlog sal moet veg”, maar hoe veg eenmiljoen bejaardes en siekes en gestremdes, teen ’n oormag van 50-miljoen barbare?

    Like

  2. Aangesien die blankes (maar veral die Boere-Afrikaners) so geweldig verdeeld is, het ek gehoop dat volksgenote in hul honderd-duisende by die VVK (Volkstaat-verkiesingskommissie) sou registreer, maar slegs 40 000 het by die eerste verkiesing in 2011 registreer. Dis onbekend hoeveel geregistreerde lede die VVK nou (op 27:02:2019) het, maar dit lyk nie of ons die 100 000-merk al bereik het nie.
    In 1992 se referendum het byna 2-miljoen blankes JA vir F W de Klerk se “onderhandelings” gestem. Die NEE-stemmers was “amptelik” sowat 600 000, maar vriend en vyand het die uitslag betwis. Die een groep het gesê die NEE-stemmers het gewen, die ander het gesê die NEE-stemme was minder as 100 000.
    Feit bly staan: Niemand weet werklik hoeveel vryheidsoekende volksgenote daar in Suid-Afrika woon nie.
    Sedert 1990 het meer as eenmiljoen Suid-Afrikaners (van alle rasse) die land verlaat. Daarvan is glo 900 000 volksgenote. Die meeste van hulle sal nooit weer na hul geboorteland terugkeer nie.
    * Maar, om die onsekerheid van die getal vryheidsoekende volksgenote uit die weg te ruim, sal volksgenote aan ’n nuwe referendum MOET deelneem. Die registrasie by die VVK was ’n ideale geleentheid vir regse volksgenote om hulself te bewys, maar hulle het nie van die geleentheid gebruik gemaak nie. Om dus nou te beweer dat die regses die meerderheid van die volk verteenwoordig, sou onverantwoordelik wees, want daar is geen bewyse daarvoor nie.
    Die enigste manier om dit te bewys, is om by die VVK te registreer. Die komende verkiesing van die OVK (Onafhanklike Verkiesingskommissie) kan slegs aantoon hoeveel stemme die verskillende partye, wat daaraan deelgeneem het, gekry het. Maar die regses se getalle sal steeds onbekend bly. Dit is baie jammer!
    * Van die partye wat deur blankes ondersteun word, is: DA; VF+; FN; en NKP. Die 3 grootste swart partye is: ANC; EFF; en BLF.
    Daar is tans sowat 4-miljoen blankes in Suid-Afrika; 5-miljoen Kleurlinge; 2-miljoen Indiërs; 1 miljoen Chinese; en seker 50-miljoen swartes (wat uit tientalle stamme bestaan).
    Om dus te beweer dat die blankes die swartes KAN klop, is totaal absurd. Maar, indien alle blankes (of dan alle volksgenote) een party kan ondersteun (hetsy of hulle gaan stem of nie gaan stem), sal dit aan die wêreld toon dat ons volk vry en onafhanklik wil wees.

    Like

  3. Het stemadvies van de Afrikaner Volkspartij is fout maar begrijpelijk om de even simpele als jammerlijke reden dat de Afrikaners, zoals al zo vaak in hun bewogen geschiedenis, in 1994 door hun eigen voormannen bedrogen zijn. Wat in het artikel wordt bestempeld als machtsverdeling wordt bestempeld, was geen verdeling, maar een MACHTSOVERNAME. Dat was trouwens van in het begin de bedoeling van Mandela en de huidige president Ramaphosa. Dat staat nog altijd zwart (…) op wit gedrukt in mijn boek ‘Zuid-Afrika: volk naar de ondergang’, dat reeds in het jaar 1991 is uitgegeven bij de verdwenen uitgeverij De Nederlanden. Onder mijn Afrikaner vrienden zijn de patriotten legio die F.W. de Klerk ronduit ‘die grootste verraaier uit ons geskiedenis’ noemen. En toch, Afrikaner vrienden, en toch… niet gaan kiezen is een stem aan het corrupte ANC en de communistgen geven.

    Like

  4. En hier sit ek in Suid-Afrika. My grootouers van Denemarke. Ek is hier gebore en ek kan nie terugkeer nie. Hulle wil my nie hier hê nie. Ek is tussen die duiwel en die diep blou see !

    Like

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit /  Bijwerken )

Google photo

Je reageert onder je Google account. Log uit /  Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit /  Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit /  Bijwerken )

Verbinden met %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.