Zuid-Afrika zal steeds verbonden blijven met de Nederlandse geschiedenis. De Nederlandse geschiedenis, dat betekent evenzeer de Vlaamse geschiedenis natuurlijk. Om die reden wordt ‘Die Stem’ met fierheid gezongen bij de betere Vlaamse bijeenkomst zoals bijvoorbeeld de IJzerwake of het Vlaams Nationaal Zangfeest. Maar hoe staat Zuid-Afrika er voor vandaag de dag? Wat met de toekomst van de oorspronkelijke blanke bevolking, ook wel eens de ‘Boeren’ genoemd?

Onze Zuid-Afrika-correspondent Peter Murray is bezorgd om het voortbestaan van de Afrikaners en zoekt in een overzichtelijke reeks artikels naar een oplossing op termijn om de blanke bevolking – die nota bene Zuid-Afrika heeft groot gemaakt – te ‘redden’. De komende dagen delen wij deze bedenkingen met u. We gaan ze niet vertalen uit het Afrikaans. Veel leesplezier!

100pb

DEMOGRAFIE

Die gebied waar die minste volksvreemdes woon, en waar Afrikaners die maklikste en vinnigste ‘n “meerderheid in eie land” sal kan word, is die Sentraal-Karoo, met die distrikte Sutherland, Williston en Fraserburg as die gunstigste, waar die Afrikaner-agterstand saam minder as 7 000 is.

Orania, wat tans een van slegs 2 of 3 dorpe in die hele land is waar slegs volksgenote woon, is ook ons eerste Afrikanerdorp. Orania, wat in April 1991 gestig is, se ondersteuners hoop om hul dorp mettertyd tot “hoofstad” van die Afrikanerdom te laat ontwikkel.

Die land se “tweede Orania”, Byneslaagte, is in die proses (April 2016) om gestig te word.  Die plaas behoort aan ANW (ook bekend as ANWESKUS).  ANW is geskep om Afrikaners elders in die RSA mettertyd in die Weskusgebied te laat vestig.  Die gedagte het ontstaan nadat dit begin duidelik word het dat politieke leiers nie die wil (of vermoeë) het om die genocide (volksmoord) in Suid-Afrika te stop nie.

Politici van volksvreemde groepe, wil graag sien dat die Afrikanervolk, saam met sy taal en kultuur, van die aardbol verdwyn. Volksleiers – hetsy doelbewus of uit onkunde – doen heel weinig (indien nie niks nie) om hul eie mense van uitwissing te red.

Dit is algemene kennis dat ‘n politieke skikking byna onmoontlik is.  Weens die demografiese werklikhede in die RSA, is dit nie moontlik om die regering by die stembus te klop nie.  Tans (2016) bestaan die Afrikanervolk uit sowat 3-miljoen mense, terwyl die vreemdvolkiges uit 60-miljoen bestaan (en die gaping tussen die twee, word by die dag groter).

Daar is net een manier om ons volk van ondergang te red: Word ‘n meerderheid in eie gebied – so gou as moontlik!

Hoe kan ons ‘n meerderheid word? Ons moet ‘n geografiese gebied beset waar ons ‘n meerderheid kan word. Vreemsvolkiges moet so ver moontlik uit die gebied geweer word.  Om dit militêr te doen, is geen opsie nie. Dit moet, en kan net, deur SELFWERKSAAMHEID bereik word.

SNW het op die Weskus om verskeie redes besluit. Die gebied is, naas die Karoo, die ylste bevolkte gebied.  Daar is nog relatief min swartes wat daar woon. Die gebied is nie baie gewild onder volksvreemdes nie, omdat die gebied warm, droog, en “onaantreklik” vir die meeste mense is. Dit is veral ongewild onder stedelinge, en diegene wat nie hul gemaksones en moderne lewensstyl wil prysgee nie. Kortom; dit kan inderdaad as ‘n gebied vir pioniers en baanbrekers beskou word.

Maar, daar is talle ander redes vir ANW se besluit. Meer hieroor later.

(Morgen in artikel twee: eerste deel van de geschiedenis van het Afrikanervolk)

Dit nieuws alleen dankzij jouw steun!

Help ons de leugens van de main stream media (MSM) te doorbreken. Geef ons 5 euro – of meer!

€ 5,00

8 reacties op “Overlevingsstrategie van het Afrikanervolk: deel 1”

  1. Robert Friedman

    Dagsê Peter Murray!
    Dit lyk asof jy dink, soos die meeste Afrikaners trouens, die Franse Hugenote was almal egte Fransmanne. Het jy geweet daar was by die sg. ‘Franse’ Hugenote ook baie Vlaminge
    of Suid-Nederlanders?

    Een derde van die Kaapse Hugenote het uit Frans-Vlaandere gekom. Die geskiedenis van die plekke waar hulle vandaan gekom het, gee ’n aanduiding van hoe Vlaams die gebied eertyds was en hoe die verfransingsproses verloop het. ’n Kaart van hul herkoms dui duidelik drie streke aan: die huidige Vlaandere, die Ryselse streek en die gebied rondom Kales (Calais).

    Van die 20 plekname is daar 8 wat vandag nog in Vlaams-België gelee is, naamlik Nazareth in Oos-Vlaandere, Ath, Gent, Doornik, Moorsele, Nederbrakel in Oos-Vlaandere en Kortyk en Moeskroen in Wes-Vlaandere. Dan is daar nog St Blasius-Boekel in die Zwalmgebied tussen Oudenaarde en Ronse in OosVlaandere, waar tot vandag nog ’n gereformeerde gemeente in MariaHorebeke gevestig is, maar wat van St Blaise in Frans-Vlaandere? Uiteindelik het ek toevallig die plekkie gekry op ’n gedeeltelike afdruk van ’n kaart in die tydskrif “Zannekin”.
    St Blaise lê Noord van Wynen (Guines/Gizene), net buitekant die stadsgrense.

    Uit die huidige “Vlaams” Vlaandere kom 23 van die 85 Hugenote, 17 uit SuidVlaandere. Dat hierdie mense Vlaamssprekend was, kan niemand ontken nie al het hulle ook waarskynlik Frans geken.
    Uit die streek rond Kales, naamlik Kales (5), Mark (12), Wynen (Guines) (13), St Blaise (3), Oudekerke (5) Sombrie (1) en Winnoksbergen ook bekend as Bergen (1) het daar 40 Suid-Vlaamse Hugenote gekom.
    Van Rysel en omgewing, naamlik Rysel (6), Steenwerck (4), Vloerbeek (Fleurbaix) (4), Armentieres (1) en Sint Omaars (2) het 17 Vlaamse Hugenote gekom.
    Van Amiens (2) aan die Sommerivier, en St Amands (3) aan die Skarperivier het nog vyf ander Hugenote gekom.
    Dit is duidelik dat die groep, afkomstig uit dieselfde streek, mekaar geken het, waarskynlik deur hul kerkverband. Die saamhorigheid het seker ook bygedra om hulle te laat besluit om na die Kaap te kom.
    Al hierdie dorpe en stede lê in ’n gebied wat tot die historiese Vlaandere en later die Boergondiese Ryk behoort het. Dit het net “Frans” geword as gevolg van oorlog en besetting.

    Bron: Randse Afrikaanse Universiteit, PUBLIKASIEREEKS VAN DIE JM MISSAK-SENTRUM.

  2. De enige plek in Afrika waar de VOC aan land gingen om er te wonen.

  3. Dan moeten ze ook de God van Abraham een rassist noemen.

  4. Ik ben het helemaal eens dat ook hierbij ons de negers probeerden net als in Zuid Afrika demacht te grijpen.Maar daar hebben ze zich vergist, Onze God van Abraham duld ook geen tovenaars, en de negers zijn aanhangers van Tovenaars zo als Voo Doo Joruba Mau mau, en vele andere toverkollen ook die uit Soeriname en de Antllianen komen.De heilige Geest zal wel over ze zorgen.Handelingen 5 Annanias en Saffira.vers 1-11.

  5. Wat met de Afrikaners gebeurd is een voorafspiegeling van wat ons hier in Europa nog te wachten staat. Ik wens hen alvast veel succes met hun tweede Orania.

  6. Elk volk heeft recht op bestaan en grondgebied…Maar als ge daaroover spreekt klinkt onmidellijk van links en politiek korrekt het scheldwoord “rasisme”!

  7. De Afrikanen waren de eerste mensen die Zuid Afrika hebben bewoond,Toen Jan Riebeek van de VOC aanland ging, was Zuid Afrika een leeg land alleen Bosjes mannen in de Kalahari en de Hottentotten in de Numibische woestijn.Met ze hebben wij prima zamen gewerkt tot dat de Britten kwamen, die negers uit de Golf van Guinea in Zuid Afrika invoerde voor hun meinen, en de Sulu’s die uit het Noorden kwamen om Zuid Afrika te veroveren.De boeren hebben ze eerst in de Drakengebergte ontmoet bij hun vlucht voor de Britten naar het Noorden. Maar de boeren zullen het op den duur winnen het klimaat van Zuid Afrika is de zelfde als in het Europese continnet , geen klimaat voor negers.4 saisons inclusief de Winter.

    1. Ik geloof graag dat de hugenoten bij de Boeren heel erg welkom waren, ze waren hun geloofs genoten.Ook Calvinisten net als ze zelf.

Trending

Ontdek meer van ReactNieuws

Abonneer je nu om meer te lezen en toegang te krijgen tot het volledige archief.

Lees verder

Ontdek meer van ReactNieuws

Abonneer je nu om meer te lezen en toegang te krijgen tot het volledige archief.

Continue reading