Hoe krijg je een ordelijk, aangenaam land volkomen verknoeid door de invoering van de ‘multiculturele maatschappij’?  Bekijk deze fotoreeks met foto’s van de Zuid-Afrikaanse stad Durban door de jaren heen, en oordeel zelf…

Durban in 1950
Durban in 1950
Durban rond 1960
Durban rond 1960

durban 4durban 5durban 6durban 7durban 8

En toen werd Zuid-Afrika ‘multicultureel’…

Durban in 2009
Durban in 2009

durban 11durban 12durban 13durban 14durban 15durban 17

Durban Nieuwjaar 2012
Durban Nieuwjaar 2012

Volgens het originele bericht dat we uit Zuid-Afrika ontvingen bij deze foto’s:

– werden 69 kinderen achtergelaten op het strand;

– spoelden nadien 9 lijken aan;

– was de hoeveelheid menselijke uitwerpselen op de stranden van zo’n omvang, dat oprapen onmogelijk was en dat besloten werd tot… onderploegen.

Dit nieuws alleen dankzij jouw steun!

Help ons de leugens van de main stream media (MSM) te doorbreken. Geef ons 5 euro – of meer!

€ 5,00

16 reacties op “Zuid-Afrika: gezellig op het strand”

  1. de ondergang van wat ooit een groots land was

  2. Illustratieve video beelden van het strand (of was het stront?) van Durban.

    Overpopulatie? Milieu? Iemand?

  3. Dat is toch niet te bevatten zoiets… een kat vindt er zijn jongen nog niet in terug.

  4. “Je moet nie huil nie, je moet niet treur nie” ???????? TOCH WEL, ik heb er meer dan alle reden toe !

  5. met al die uitwerpselen en om te ploegen hebben ze toch goeie grond om te bewerken

  6. Om dit aan die Europeër wat nog nie in Suid-Afrika was nie, duideliker en makliker verstaanbaar te maak, sal ek kortliks die agtergrond skets.
    Suid-Afrika het 9 provinsies en daar woon circa 67-miljoen mense (legaal en illegaal) in Suid-Afrika. Limpopo = 7-miljoen; Mpumalanga = 5-miljoen; Gauteng = 15-miljoen; Noordwes = 5-miljoen; Vrystaat = 4-miljoen; Kwazoeloe-Natal = 15-miljoen; Oos-Kaap = 8-miljoen; Wes-Kaap = 7-miljoen; Noord-Kaap 1-miljoen.
    Van daardie 67-miljoen is 55-miljoen swart; 4,5-miljoen is bruin; 3-miljoen is Afrikaners; 2-miljoen is Engelssprekende blankes; 2-miljoen is Indiërs; en 0,5-miljoen is Chinese en ander Oosterse nasies.
    Tydens langnaweke, Paasfees en Kersfees, is die Natalse kus Suid-Afrika se gewildste vakansie-streek. Vele van Natal se eie mense, maar ook vele mense van die Vrystaat en van Gauteng en Mpumalanga, reis dan na Durban en ander vakansie-oorde aan die Natalse kus. Dit is daarom noodsaaklik dat die regering goeie kontrole oor ons land se vakansie-oorde sal MOET uitoefen……maar hulle doen niks!!!
    * Noord-Kaap, met sy 1-miljoen inwoners, is Suid-Afrika se ylste bevolkte provinsie. Die provinsie is 361 000 kwadraad km groot, en is ook die naaste aan “homogeen”. Omtrent 90% van die provinsie se plattelanders is Afrikaanssprekend, en behoort aan die wit en die bruin bevolkingsgroepe. Die hoofstad is Kimberley en het sowat 300 000 inwoners. Die swartes, wat hoofsaaklik in die groter sentra woon, maak sowat 300 000 van die provinsie se totale bevolking uit.
    Asgevolg van bo-genoemde is Noord-Kaap ook Suid-Afrika se VEILIGSTE provinsie waar die minste moorde, en ander soorte misdaad, voorkom.
    Die blankes in Suid-Afrika – maar VERAL die regse Afrikaner – kan vir hulself ‘n toekoms in Afrika skep deur so gou as moontlik alle distrikte in die sentrale gedeelte van Noord-Kaap te beset. Deur dit betyds te beset, kan die Afrikaner-rade (dorpsrade, distriksrade, en later ook die provinsiale raad) hul eie wette maak. Een van daardie wette sou wees om nie werk aan “vreemdvolkiges” te verskaf nie, en ook nie behuising nie. Wanneer swartes dan sou aansoek doen om werk, sal niemand werk aanbied nie, en sal die swartes verplig wees om werk in ander provinsies te gaan soek.
    ** Die Wes-Kaap was tot redelik onlangs ook redelik “homogeen”, maar sedert 1994 het die provinsie geweldig veel mense uit alle dele van Afrika ingekry. Gelukkig is die blankes steeds grotendeels in beheer van die provinsie, wat al jare lank deur die DA (Demokratiese Alliansie) geregeer word. Suid-Afrika gaan in 2014 na die stembus om ‘n nuwe regering te kies. Daar word verwag dat Noord-Kaap, wat tans deur die ANC regeer word, in 2014 ook ‘n DA-provinsie sal word. Alles sal afhang van hoe vinnig blankes die provinsie kan beset. Ons sien uit daarna om van ons stamgenote as ere-immigrante in die Noord- en Wes-Kaap te verwelkom.

  7. Op die eerste dag na Nuwejaarsdag was 69 kinders “ouerloos”, na die 4de dag was daar steeds sowat 40 of meer kinders ouerloos. Hul ouers was te dronk om te besef dat hul kinders weg is. Sederdien (sinds 1994) gebeur dit elke jaar dat swart kinders op strande “verdwyn”, of dat ouers nie hul kinders by bewaarplekke kom soek nie. Die Stad Durban bestee elke jaar duisende rande op kinders wat in bewaring gehou word. Alhoewel die syfers deesdae laer is as in die jare negentig, is daar steeds ouers wat nie hul kinders kom opeis nie. Kinders moet soms vir maande lank gratis verblyf van die Stad Durban ontvang. Sommige kinders se ouers kom hulle nooit soek nie.
    Let net op hoe vuil is dit na Nuwejaar op die strande. Let ook op dat daar feitlik geen blankes meer op die strande kom nie. Dit gaan nie net oor rassisme nie, dit gaan oor beskawing. Geen blanke sien kans om soos die swartes te leef nie.
    Toegegee; swartes wil ook op die land se strande ontspan, maar daar is geen manier wat die ANC-regering so ‘n openbare gerief sal laat reguleer nie. Hulle (die ANC) sal net aan die blankes sê:”Take it or leave it!”
    * Ons vra alle regses in Europa om ons te steun in ons strewe na ‘n “Afrikaner-vryheidsgebied” in die weste van Suid-Afrika. Die Weskus is nie so mooi en so gewild onder blankes as die Natalse kus nie, maar dit is beter as niks. Ons wil die Weskus in ‘n Afrikaner-vakansiegebied ontwikkel en beset, sodat ons ons eie stadsrade kan beheer deur “meerderheidsbesetting.” Die kusdorpies ter sake is: HONDEKLIPBAAI; GROENRIVIERMOND; PAPENDORP; STRANDFONTEIN; DORINGBAAI; LAMBERTSBAAI; ELANDSBAAI; en DWARSKERSBOS.
    Indien immigrante uit Noordwes-Europa (REGSES) hulle in hul duisende aan die Kaaplandse WESKUS kan kom vestig, sal ons makliker meerderhede in die verskillende dorpe se rade kan instem. Die vestiging van SUKSESVOLLE besigheidsmense uit Vlaanderen aan die Weskus, sal ‘n groot aansporing vir Afrikaners wees om ook die Weskus hul toekoms te maak. Doen navraag by: Mnr Dick Davel, afrdick@gmail.com

    1. Peter, baie dankie vir die verduidelyking… Dis regtig nodig dat dinge verduidelik word want die media in Vlaandere – en Nederland- vertel nie vir ons wat nou in Suid-Afrika gebeur nie.. Nou ja, behalwe Mandela se gesondheid en die Pistorius-storie is daar geen nuus uit SA wat vir die Vlaamse media interessant is nie.

  8. Daniel Deblaere

    “… dat heet dan vooruitgang! “

  9. Dit is die resultaat van wat die weste wou hê !!! Die westerse wereld het my land gebreek en F.W. de Klerk het sy eie mense en volk verkoop aan die barbaar, Daar is sinds ’94 reeds 70.000 blankes op die mees brutale wyse vermoor , in Bosnië het hulle vir minder gepraat van genoside, in die geval van Suid-Afrika bly die wêreld stil !! Ek wonder hoekom !!

    1. Jan, jy wonder hoekom die wêreld stil bly?? Ag jy weet mos hoekom… die werklike toestand soos die vandag in SA is, pas nie in die polities korrekte plaatjie nie…

  10. Een beetje nuance

    Vooral drukker eigenlijk, oneerlijke vergelijking

    1. Denk je dat aan het strand aan de Vlaamse Kust men zou toelaten dat er zo-veel volk rondloopt op hetzelfde moment? Uiteraard niet. En dat alles heeft enkel en alleen maar te maken met beschaving. Maar als je dat beweert, ben je uiteraard een racist. Niets ‘nuance’ dus. Enkel een kwestie van gezond verstand.

    2. Ja, vooral de uitwerpselen op het strand…

  11. Weinig ‘multi’-cultuur als ik het zo zie…

    1. Protea en Rooibos

      Het is eerder een monochroom en zeker geen “kleurrijk” land geworden

Trending

%d bloggers liken dit: